- Bronberrick(4)
- Celtisdal(1)
- Centurion Golf Estate(5)
- Clubview(15)
- Die Hoewes(3)
- Doringkloof(1)
- Eldoraigne(13)
- Glen Lauriston(1)
- Hennopspark(3)
- Irene(1)
- Lyttelton(17)
- Lyttelton Manor(15)
- Raslouw(1)
- Rooihuiskraal(1)
- Rooihuiskraal North(4)
- Tampara Park(3)
- The Reeds(3)
- Valhalla(4)
- Villa Rosa(2)
- Vlakplaats(1)
- Wierdapark(7)
- Zwartkop(11)
Indien jy Centurion besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir Gastehuise in Centurion.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Centurion Gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Centurion accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Centurion Gastehuise
49 uit 123 beskikbare blyplekke wat jou soektog pas gevind
Aandbloem is 'n gastehuis in Centurion naby verskeie hoofroetes en sakesentrums in Centurion. Pretoria se middestad is 12,5 km ver en Midran...
Pilgrim's Delight B&B is in Eldoraigne Security Village in Wierda Park, Centurion geleë. Hier kan jy egte, outydse Suid-Afrikaanse gasvryhei...
Centurion Golf Suites Boca Walk is die perfekte wegbreek vir sake- of aktiewe vakansiegangers. Hier bied ons luukse verblyf op die gesogte e...
Jansen House Boutique Manor is 'n geskiedkundige gastehuis met ouwêreldse bekoorlikheid. Dit is in die gegoede en veilige voorstad Irene gel...
Leopardsong Manor, op die Centurion Gholflandgoed, is gewild vir sy stylvol versierde, ruim kamers wat spog met 'n pragtige uitsig oor een v...
Villa Xanelle Guest House is in die stil voorstad, Eldoraigne in Centurion, slegs 15 km van Pretoria en Johannesburg af. Hierdie boetiek-gas...
Sekelbos Gastehuis is in Eldoraigne, 'n rustige voorstad van Centurion, geleë en is goed ingerig vir entoesiastiese toeriste en sakereisiger...
Ons gewilde en goed ingerigte gastehuis is oorspronklik in 1953 in Clubview, Centurion, gebou. Dié oase van rus en vrede lê dus in die midde...
Three Olives Guest House bied B&B-verblyf in Eldoraigne, 'n voorstad van Centurion. Aandetes is op versoek beskikbaar. Verblyf by Three Ol...
LightStone Guest House is in Centurion geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf. Dié gastehuis is naby die Centurion Mall, Irene Country Club...
Welkom by die Centurion Gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim versameling van Gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Centurion akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Centurion akkommodasie soek. Sodra jy die beste Gastehuise gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.