LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Centurion
4.4/5
volgens 174 resensies

Lees regte resensies van Centurion van 174 geverifieerde gaste

Indien jy Centurion besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Centurion.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Centurion Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Centurion accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Centurion akkommodasie

Bladsy 7 - 123 lekke plekke om te bly

Sien kaart









30% af Langtermyn-verblyf!

Cosy Inn

Selfsorg in | Clubview, ClubviewCenturion
Vanaf R850
R850 R595
per nag, vir 2 mense

Cosy Inn is 'n volledig toegeruste selfsorgwoonstel 3 km van die Netcare Unitas Hospitaal af. Die eenheid is langs die eienaar se huis in '...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf R850
R850 R595
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Centurion Guest House and Lodge is in Lyttelton Manor geleë en bied 'n rustige atmosfeer in pragtige tuin onder groot bome. Dit is ideaal vi...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 5 mense

Bohemian Stay is 'n ruim en helder woonstel in die boomryke woonbuurt Lyttelton Manor. Die woonstel bied selfsorgverblyf en spog met 'n priv...

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 5 mense

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Le Gîte op 'n groot perseel in die stil woonbuurt Lyttelton Manor geleë. Dié eenheid is lekker naby Centurion se sakekern, talle winkelsentr...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

10% af Langtermyn-verblyf!
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense

Die Piccolo-kompleks is op die hoek van die Lenchen- en Von Willigh-laan in Centurion geleë. Dit is 45 minute vanaf Johannesburg, 15 minute ...

Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense

15% af Winteraanbod!
Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 2 mense

Annex Overnight Stay is in Centurion in Gauteng geleë. Dit is tussen Pretoria en Midrand. Centurion is bes bekend vir sy mall, een van die g...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Geen Rook Binnenshuis
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense

Bastion House bied B&B-verblyf op Irene Sekuriteitslandgoed. Die gastehuis is naby die Centurion Gholflandgoed, restaurante en ongeveer 16 k...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 540
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

Mullein House is 'n gastehuis op die Summerfields Landgoed in Kosmosdal in Centurion. Dit bied gerieflike verblyf in 2 gastekamers. Die groo...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R6 250
per nag, vir 10 mense

Lembah Kali Riverside Estate is 'n rustige dubbelverdieping-selfsorglodge in 'n veilige wildlandgoed-gemeenskap, Oori Game Reserve, net 8 mi...

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Vanaf
Vanaf R6 250
per nag, vir 10 mense

Vanaf R500
R500 R450
per nag, vir 2 mense

273 Rhino Retreat is in Zwartkop, Centurion in ’n baie bekende en veilige area geleë. Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede op die eienaar se ...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R500
R500 R450
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Centurion akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!