- Bronberrick(4)
- Celtisdal(1)
- Centurion Golf Estate(5)
- Clubview(15)
- Die Hoewes(3)
- Doringkloof(1)
- Eldoraigne(13)
- Glen Lauriston(1)
- Hennopspark(3)
- Irene(1)
- Lyttelton(17)
- Lyttelton Manor(15)
- Raslouw(1)
- Rooihuiskraal(1)
- Rooihuiskraal North(4)
- Tampara Park(3)
- The Reeds(3)
- Valhalla(4)
- Villa Rosa(2)
- Vlakplaats(1)
- Wierdapark(7)
- Zwartkop(11)
Indien jy Centurion besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Centurion.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Centurion Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Centurion accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Centurion akkommodasie
Bladsy 3 - 123 lekke plekke om te bly
W Residence Irene is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Centurion. Dié vakansiehuis is 1,5 km vanaf Irene Village Mall, 5 km vanaf Ri...
[email protected] is in Pierre van Ryneveld in Centurion geleë. Dit is ideaal vir gaste wat 'n gerieflike oorslaapplek naby 'n verskeid...
Three Olives Guest House bied B&B-verblyf in Eldoraigne, 'n voorstad van Centurion. Aandetes is op versoek beskikbaar. Verblyf by Three Ol...
LightStone Guest House is in Centurion geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf. Dié gastehuis is naby die Centurion Mall, Irene Country Club...
The Hiding Place is 'n eenheid in 'n stil, rustige sekuriteitskompleks in Centurion. Dis heeltemal privaat, met hoë mure en 'n mooi tuin. Da...
Berry Bush Guest Cottage is in Valhalla, Pretoria, 'n area bekend vir sy museums en ikoniese besienswaardighede waaronder die Swartkop Airfo...
Unitas Guesthouse is in die stil woonbuurt Lyttelton, die hartjie van Centurion in Pretoria, geleë. Die verblyf beskik oor luukse Koning-...
Inyameko BnB is op 'n kleinhoewe in Centurion geleë en bied keurige verblyf. Inyameko BnB spog met bekostigbare basiese verblyf, ideaal vir ...
Wilger Gastehuis is in Hennopspark, 'n voorstad van Centurion, geleë. Dit is tussen Pretoria en Midrand en die gastehuis bied slaapplek vir ...
Rozendal Guest House bied B&B en is in Lyttleton Manor, Centurion, geleë. Die eienaar bestuur die gastehuis en dit is ook naby die Waterkloo...
Welkom by die Centurion akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.