Indien jy Bo-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bo-Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upper Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bo-Karoo akkommodasie
542 lekke plekke om te bly
Kapokbos Gaste Plaas is 'n Merinoskaapplaas van 7000 hektaar 17 km buite die historiese dorpie Philippolis. Die s...
Bakgat Blyplek is in Beaufort-Wes en bied professionele diens en 'n bakgat-ervaring. Verblyf is beskikbaar in 2 s...
Meerkat is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in die bekoorlike Oos-Kaapse dorpie, Nieu-Bethesda. Besoekers het 'n hee...
Olijvenhuis is op 'n plaas 5 km buite Beaufort-Wes geleë en bied ruim verblyf wat ideaal is vir gesinne. Dit dien o...
And The Cow Jumped Over The Moon is 'n moderne, doelgeboude blyplek in Nieu-Bethesda. Dit is die ideale verblyf vir...
EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas is op die R384-teerpad net 20 km van Vosburg af. Verblyf word in 3 gastekamers geb...
Môrestêr Selfsorg Gastehuis is 'n pragtige Karoo-kothuis in die hartjie van Vosburg. Die gastehuis maak van sonkrag...
Bun Clody Manor is in Hanover, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad op die N1 geleë, wat dit die ideale oornagpl...
The Ibis Lounge bied akkommodasie in 'n Karoo-styl met 'n keuse tussen The Karoo Room, Amore Room of The Happy Room...
Spandau Manor is in die rustige omgewing van die prentjiemooi dorpie, Graaff-Reinet en binne stap afstand van resta...