Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Bloemfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloemfontein bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 2068 resensies.

Bloemfontein

A Little Guesthouse

"Much like the rest of SA (except the Western Cape,) Bloemfontein's roads and infrastructure are in a very bad state of repair. Another Municipality that is corrupt, arrogant and incompetent. A whole lot of great people who deserve better."

Bloemfontein

Windmill Guest House Bloemfontein

"Vriendelike mense orals in dorp."

Bloemfontein

Amity Guesthouse

"Baie slaggate."

Bloemfontein

Bays Huis

"Het nie veel attraksies nie."

Bloemfontein

Fevertree Cottage

"Bloemfontein is stadig maar seker besig om agteruit te gaan m.b.t. dienste en paaie."

Bloemfontein

Helena's Overnight Accommodation

"Paaie is in 'n slegte toestand."

Bloemfontein

Perfectly Beautiful

"Voorheen daar gebly en sien ook maar dat stad agteruitgaan maar dis nogsteeds 'n heerlike stad om te besoek."

Bloemfontein

A Castle With A View

"Baie geskiedkundige plekke om na toe te gaan. Enige familie moet "Jumpers Lane" besoek vir 'n ongelooflike tyd vir die hele familie en die lekkerste kos in Bloemfontein, vir seker. Natuurlik kan niemand Bloemfontein verlaat sonder om eers by Bester Slaghuis hulle heerlike geelvetbiltong te kry nie wat die beste in die hele wêreld is teen bekostigbare pryse!"

Bloemfontein

Hydro Guest House

"Geen klagtes nie."

Bloemfontein

Touching Senses Garden Cottages

"Accommodation options should preferably be further from the city centre."

Bloemfontein

Rhino Creek Estate

"Ek was teleurgesteld om te sien hoe dit agteruit gegaan het."

Bloemfontein

Amandia Guest Rooms

"Baie netjies en ons het baie veilig gevoel."

Bloemfontein

Honey Bee

"Soos menige stede is die agteruitgang aan fasiliteite en paaie ongelukkig sigbaar."

Bloemfontein

Webb House

"Love Bloemfontein."

Bloemfontein

Tuishuis

"Ek kom van Vanderkloof en ek dink Bloem is die beste stad. Goeie doktors, goeie hospitale, lekker winkels en verblyf met die beste restaurante."

Bloemfontein

Evening Star Guest Units

"Was daar vir die skou, skou toe nie wat ons gehoop het nie, maar aanvaarbaar. Bloem is 'n great bestemming."

Bloemfontein

Gloriam @ Dan Pienaar

"Dit is 'n pragtige stad en voel veilig. Alles voel baie na aan mekaar en hoef nie ver te ry nie. Eetplekke en inkopiegeriewe is baie aangenaam en billik."

Bloemfontein

Belmont Guest House

"Bloemskou was hierdie jaar vir 140 jaar eintlik 'n teleurstelling."

Bloemfontein

A Little Guesthouse

"Slaggate, lang gras."

Bloemfontein

Stay @ 126

"Besonderse stad in die middel van Suid-Afrika."

Bloemfontein

21 On Coetzee

"Wilgehof se paaie is baie sleg veral toe dit so kwaai gereën het."

Bloemfontein

Gouveia Guesthouse

"Bloemfontein is 'n lekker oornagplek!"

Bloemfontein

Evening Star Guest Units

"We attended the Bloemfontein Agricultural Show, over-promised but poor on delivery. Avoid takeout: quality of food was disappointing."

Bloemfontein

Stay @ 126

"Ons vind Bloemfontein het al die besighede wat benodig word en almal is maklik bereikbaar en dis ook sentraal geleë. Vriendelike en behulpsame diens oral."

Bloemfontein

Pebble Fountain Guesthouse

"Bloemfontein is fine, but for us more of a pitstop than a destination."

Bloemfontein

Hydro Guest House

"Great location, very clean and great customer services."

Bloemfontein

A Little Guesthouse

"Die Nasionale Vrouemonument is 'n belewenis. Maak seker jy het 2-3 ure om dit regtig te waardeer."

Bloemfontein

Edaneg

"'n Perfekte "halfwegstop" na vele bestemmings."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem