- Arboretum(1)
- Arcadia(1)
- Bainsvlei(1)
- Bayswater(30)
- Bloemfontein NU(2)
- Brandwag(9)
- Dan Pienaar(38)
- Fichardt Park(59)
- Fleurdal(6)
- Gardenia Park(2)
- Glen(3)
- Heuwelsig(4)
- Hillsboro(18)
- Hospitalpark(4)
- Kiepersol(9)
- Langenhovenpark(20)
- Naval Hill(9)
- Noordhoek(3)
- Olive Hill(1)
- Park West(11)
- Pellissier(9)
- Pentagon Park(4)
- Quaggafontein(2)
- Rayton(2)
- Rooidam(5)
- Spitskop(31)
- Spitskop Small Holdings(7)
- Universitas(44)
- Universitas Ridge(7)
- Vredenhof Small Holdings(3)
- Waverley(25)
- Westdene(21)
- Wilgehof(2)
Indien jy Bloemfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir Lodges in Bloemfontein.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloemfontein Lodges om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloemfontein accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bloemfontein Lodges
17 uit 340 beskikbare blyplekke wat jou soektog pas gevind
Thorn Tree Lodge is in die plattelandse Olive Hill, net 'n entjie buite Bloemfontein geleë en is die ideale oornagverblyf wanneer jy tussen ...
Die klassieke Olive Hill Country Lodge bring luukse akkommodasie in die Bloemfontein-omgewing. Dit is net 3 kilometer noord van Bloemfontein...
Sangiro Game Lodge is net buite Bloemfontein en baie naby die Shell Ultra City by die afrit van die N1 na Bloemfontein. Sangiro Game Lodge ...
Monte Christo Country Lodge is in die Bloemfonteinse woonbuurt, Spitskop geleë. Dis maklik bereikbaar via die N1 en N8. Dié lodge het 6 se...
Leopards and Lace is geleë in die idilliese area, Spitskop, slegs 3 km buite Bloemfontein. Ons bied beeldskone, gerieflike oornagverblyf nab...
African Footprints Lodge is deur die toerismegraderingsraad van Suid-Afrika as 4-ster-lodge bestempel. Ons is reg oorkant die Universiteit...
Lala Dene Lodge is geleë in Westdene, 'n sentrale woonbuurt in Bloemfontein, naby aan Loch Logan Waterfront, Vrystaat Stadion en Mimosa Mall...
Lizbe Akkommodasie is in 'n rustige, veilige doodloopstraat in die mooi, boomryke woonbuurt genaamd Waverley, een van Bloemfontein se gesogt...
Cura Lodge is in die stil, veilige en gegoede woonbuurt, Pellissier, Cura Lodge. Dit bied luukse verblyf met ruim kamers, welige tuine en as...
Weltevreden Game Lodge is slegs 25 km vanaf Bloemfontein, op die oewer van die Modderrivier geleë. Dit is die ideale plek vir rustige wegbre...
Welkom by die Bloemfontein Lodges blad - loer bietjie na ons lekker reeks van Lodges hieronder, of gaan kyk na ons algehele Bloemfontein akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die beste Lodges gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.