- Arboretum(1)
- Arcadia(1)
- Bainsvlei(1)
- Bayswater(30)
- Bloemfontein NU(2)
- Brandwag(9)
- Dan Pienaar(38)
- Fichardt Park(59)
- Fleurdal(6)
- Gardenia Park(2)
- Glen(3)
- Heuwelsig(4)
- Hillsboro(18)
- Hospitalpark(4)
- Kiepersol(9)
- Langenhovenpark(20)
- Naval Hill(9)
- Noordhoek(3)
- Olive Hill(1)
- Park West(11)
- Pellissier(9)
- Pentagon Park(4)
- Quaggafontein(2)
- Rayton(2)
- Rooidam(5)
- Spitskop(31)
- Spitskop Small Holdings(7)
- Universitas(44)
- Universitas Ridge(7)
- Vredenhof Small Holdings(3)
- Waverley(25)
- Westdene(21)
- Wilgehof(2)
Indien jy Bloemfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bloemfontein.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloemfontein Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloemfontein accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bloemfontein akkommodasie
Bladsy 9 - 340 lekke plekke om te bly
African Footprints Lodge is deur die toerismegraderingsraad van Suid-Afrika as 4-ster-lodge bestempel. Ons is reg oorkant die Universiteit...
Belmar Guesthouse is 'n wonderlike wegbreekplek, weg van die gejaag van die stad af, waar jy jou kan verwonder aan die omgewing en die stilt...
Edaneg bied akkommodasie in selfsorg-eenhede wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers wat Bloemfontein vir 'n funksie, hospitaalbe...
Florentia Guesthouse is geleë in Waverley, 'n gesogte, bekoorlike woonbuurt in Bloemfontein. Die gastehuis bied maklike toegang tot die Univ...
Swan-lake Cabin is 'n houthuis op 'n dam op 'n privaat plaas sowat 16 km vanaf sentrale Bloemfontein. Die houthuis is in 'n rustige area ver...
Namib Dlux Guestrooms is in die stil, boomryke woonbuurt van Universitas aan die westelike kant van Bloemfontein geleë, tussen die Universit...
Valentina bied 'n selfsorgwoonstel, asook 'n paar gastekamers. Die verblyf is in Dan Pienaar in Bloemfontein. Verblyf word gebied in 2 eenh...
Nettle Tree bied selfsorgverblyf in 'n huislike eenheid, apart van die hoofhuis. Die eenheid bied ruimte en privaatheid, en is ideaal vir en...
Lily Gastehuis is in 'n stil buurt in Bloemfontein se noordelike voorstede, net 5 km vanaf die N1, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. ...
Die luukse gastehuis is in 'n blaarryke straat van Park West in Bloemfontein geleë en spog met die mooiste grasperke met weelderige roostuin...
“Wys my jou naweeklyfie, jy is in vir 'n groot partytjie, dit maak nie saak hoe jy lyk nie ... Bloem bied 'n lekker tydjie!” Bloemfontein het die status van 'n groot stad, maar die atmosfeer van 'n plattelandse dorpie. Dié lekke plek is Suid-Afrika se hart se punt. Dit is die geregtelike hoofstad, die... Lees meer