- Arboretum(1)
- Arcadia(1)
- Bainsvlei(1)
- Bayswater(30)
- Bloemfontein NU(2)
- Brandwag(9)
- Dan Pienaar(38)
- Fichardt Park(59)
- Fleurdal(6)
- Gardenia Park(2)
- Glen(3)
- Heuwelsig(4)
- Hillsboro(18)
- Hospitalpark(4)
- Kiepersol(9)
- Langenhovenpark(20)
- Naval Hill(9)
- Noordhoek(3)
- Olive Hill(1)
- Park West(11)
- Pellissier(9)
- Pentagon Park(4)
- Quaggafontein(2)
- Rayton(2)
- Rooidam(5)
- Spitskop(31)
- Spitskop Small Holdings(7)
- Universitas(44)
- Universitas Ridge(7)
- Vredenhof Small Holdings(3)
- Waverley(25)
- Westdene(21)
- Wilgehof(2)
Indien jy Bloemfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bloemfontein.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloemfontein Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloemfontein accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bloemfontein akkommodasie
Bladsy 7 - 340 lekke plekke om te bly
Safe Haven Gastehuis bied 'n ontspanne plaasatmosfeer en is in Groenvlei sowat 10 km buite Bloemfontein. Gaste kan die Safe Haven-eenheid ...
Pepper Tree Cottage is in die rustige voorstad van Dan Pienaar in Bloemfontein naby al die groot skole, hospitale, inkopiesentrums en sports...
Sangiro Game Lodge is net buite Bloemfontein en baie naby die Shell Ultra City by die afrit van die N1 na Bloemfontein. Sangiro Game Lodge ...
Monte Christo Country Lodge is in die Bloemfonteinse woonbuurt, Spitskop geleë. Dis maklik bereikbaar via die N1 en N8. Dié lodge het 6 se...
Elior Gastehuis bied gemaklike selfsorg-akkommodasie in 'n stil woonbuurt in Bloemfontein, die sesde grootste stad in Suid-Afrika, asook die...
African Sands Guesthouse is in die woonbuurt Fichardt Park in Bloemfontein geleë. Dis sentraal in Bloemfontein geleë, na aan die Life Rosepa...
Constantia Guesthouse in Bloemfontein, die Vrystaat se Rosestad bied al sedert 2005 verblyf aan gaste van regoor Suid-Afrika. Constantia Gue...
Hierdie stylvolle en moderne gastehuis bied gerieflike verblyf in Bloemfontein in die Vrystaat. Suikerbossie Guesthouse het slaapplek vir 1...
Die Acacia Lodge is in 'n stil woonbuurt, naby die N1 en die Windmill Kasino geleë. Ons bied luukse, moderne verblyf in Bloemfontein vir bes...
Krige Lodge B&B bied rus en vrede in die platteland, net 15 km buite Bloemfontein. Dié lodge het 5 kamers met lugversorging, DStv, koffie-...
“Wys my jou naweeklyfie, jy is in vir 'n groot partytjie, dit maak nie saak hoe jy lyk nie ... Bloem bied 'n lekker tydjie!” Bloemfontein het die status van 'n groot stad, maar die atmosfeer van 'n plattelandse dorpie. Dié lekke plek is Suid-Afrika se hart se punt. Dit is die geregtelike hoofstad, die... Lees meer