- Arboretum(1)
- Bainsvlei(7)
- Bayswater(30)
- Bloemdal(1)
- Bloemfontein NU(2)
- Brandwag(11)
- Dan Pienaar(39)
- Fichardt Park(63)
- Fleurdal(5)
- Gardenia Park(4)
- Glen(3)
- Heuwelsig(4)
- Hillsboro(23)
- Hospitalpark(3)
- Kiepersol(11)
- Langenhovenpark(27)
- Naval Hill(5)
- Noordhoek(7)
- Olive Hill(1)
- Park West(9)
- Pellissier(11)
- Pentagon Park(5)
- Quaggafontein(1)
- Rayton(3)
- Rooidam(5)
- Spitskop(34)
- Spitskop Small Holdings(9)
- Universitas(42)
- Universitas Ridge(13)
- Vredenhof Small Holdings(3)
- Waverley(24)
- Westdene(21)
- Wilgehof(1)
Indien jy Bloemfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bloemfontein.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloemfontein Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloemfontein accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bloemfontein akkommodasie
Bladsy 3 - 364 lekke plekke om te bly
21@Benade is in Fichardtpark geleë en kan maklik bereik word vanaf die N1. Dis net 5 minute se ry vanaf die PnP Sup...
The Hobbit Hole is versteek in 'n stil doodloopstraat in Bayswater in Bloemfontein. Die knus kamer is die ideale ba...
Misty Mountain is in 'n stil buurt in Bayswater in Bloemfontein. Die woonstel bied gerieflike verblyf aan sakereisi...
Marrakech is 'n plattelandse toevlugsoord op 8 hektaar grond in 'n skilderagtige omgewing. Die dekor bestaan uit ou...
Tula 159 is in Universitas in Bloemfontein geleë en is maklik van die N1 af bereikbaar. Die verblyf het slaapplek ...
Slot Loevenstein Guest House is 'n pragtige gastehuis in Hillsboro, Bloemfontein. Dié gastehuis is geïnspireer deur...
Rest @ Blake is in 'n stil woonbuurt in Bloemfontein geleë en is naby 3 bekende hospitale: Rosepark, Pasteur en die...
Fevertree Cottage is 'n ten volle toegeruste selfsorg-eenheid in Dan Pienaar Rif. Die eenheid is geleë is in 'n st...
Klipperant Kothuise is op 'n privaat plot in Rayton, Bloemfontein. Dit is ideaal vir sakereisigers, gaste wat vir f...
Ruresta Guesthouse is in die spoggerige woonbuurt Langenhovenpark in Bloemfontein geleë. Dit is net 6 km van Mimosa...
“Wys my jou naweeklyfie, jy is in vir 'n groot partytjie, dit maak nie saak hoe jy lyk nie ... Bloem bied 'n lekker tydjie!” Bloemfontein het die status van 'n groot stad, maar die atmosfeer van 'n plattelandse dorpie. Dié lekke plek is Suid-Afrika se hart se punt. Dit is die geregtelike hoofstad, die... Lees meer