Indien jy Beaufort-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Beaufort-Wes.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beaufort-Wes Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beaufort West accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Beaufort-Wes akkommodasie
Bladsy 9 - 73 lekke plekke om te bly
Booiskraal Farmstay bied selfsorgverblyf op 'n skaapplaas in die Karoo net 70 km noord van Beaufort-Wes vanaf Kaapstad se rigting op ’n gron...
Silwerkaroo Guest House is op Plaas Amospoortjie in die Karoo geleë. Dié plaas is 70 km vanaf Beaufort-Wes op die N12 in die rigting van Mei...
Hartsrust Karoo Akkomodasie is op ’n wildsplaas en is ’n selfsorghuis vir 17 gaste, 15 km vanaf Leeu Gamka. Hierdie huis wat oor meer as 1 ...
Rooiheuwel is 'n selfsorg-gasteplaas in die Kaoo. Dis geleë op die pragtige platorand van die Nuweveldberge in die Groot Karoo met sy tipies...
Roam Privaat Wildreservaat is ’n lodge met volle losies. Dit is op ’n plaas van 5000 hektaar in die Karoo. Die lodge bied gaste ’n tikkie pl...
Spykerfontein is die oorspronklike naam vir hierdie erfdeel van die groter Rietfonteinplaas. Die huis het vier slaapkamers en daar is 'n ap...
The Old Stables is in basiese verblyf omskep vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf sonder enige fieterjasies. The Old Stables front...
Klein Riviertjie is 'n bekoorlike en ongekunstelde selfsorgkothuis vir diegene wat op soek is na 'n romantiese wegbreek of 'n onvergeetlike ...
Tamboershoek is 'n skaap- en wildplaas wat verblyf bied in 'n chalet met slaapplek vir 'n gesin of groep van 4. Die chalet het 'n stoep met...
Blaaw Hoek is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat ideaal is vir 'n romantiese wegbreek of 'n gesinsvakansie. Reisigers wat op soek is na die K...
Welkom by die Beaufort-West akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.