Indien jy Beaufort-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Beaufort-Wes.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beaufort-Wes Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beaufort West accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Beaufort-Wes akkommodasie
Bladsy 8 - 73 lekke plekke om te bly
Central Holiday Overnight Flats bied selfsorgwoonstelle met lugversorging in Beaufort-Wes in die hart van die Karoo. Daar is 4 verblyf-opsie...
Granaatbos bied selfsorgverblyf op 'n plaas buite Beaufort-Wes. Let asseblief dat daar is 'n 26 km grondpad is vanaf N1. Die verblyf het sl...
The 3 Chimneys Guest House is in Beaufort-Wes geleë. Dit is 'n bekoorlike Victoriaanse villa wat in 1900 gebou is en vol oorspronklike kenme...
Chateaux De Villiers skuil op 'n werkende plaas naby Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo en bied gerieflike selfsorgverblyf. Verblyf...
The Vale is 'n aktiewe Karooplaas en is een van Suid-Afrika se top Dorperskaap-teelplase. Boerbedrywighede is uiteenlopend en sluit ook vers...
Karoo La Villetta is op 'n olyf- en skaapplaas naby Beaufort-Wes en is ideaal vir 'n rustige naweekwegbreek in die Karoo. Dit is sowat 30 km...
Badshoek is op 'n plaas buite Beaufort-Wes en bied gerieflike verblyf vir 'n gesin of groep vriende op soek na ’n wegbreek. Dié verblyf beh...
Karoo Stilte is op 'n werkende plaas naby Beaufort-Wes en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of oornaggaste. Die kothuis he...
Baakensrug Holiday Farm is net 75 km van Beaufort-Wes af in die pragtige, rustige Karoo. Die plaas is die perfekte, prentjiemooi plek om by ...
Mountain House is 'n lieflike selfsorghuis hoog op in die Nuweveldberge op die Kalkfontein-plaas en dis 13 km vanaf die Kalkfontein Gaste Pl...
Welkom by die Beaufort-West akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.