Indien jy Beaufort-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir Gastehuise in Beaufort-Wes.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beaufort-Wes Gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beaufort West accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Beaufort-Wes akkommodasie
Bladsy 6 - 23 uit 89 beskikbare blyplekke wat jou soektog pas gevind
Mirtehof Guest Farm Estate is in Prins Albert en bied luukse verblyf vir 'n Karoo-wittebrood, 'n ontspannende wegbr...
Vischgat Farm Guest House skuil op 'n skilderagtige plaas langs die Fraserburg B-pad, 30 km vanaf die Karoo-dorpie ...
Die plaas Skietkuil is langs die N1 geleë, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Dis 'n stil, skilderagtige oors...
Moonlight Manor is in die klein Karoo-dorpie Victoria-Wes, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, op die N12 via ...
De Oude Pastorie is die oudste huis op die dorp en was die Nederduits Gereformeerde Kerk se eerste pastorie in Vict...
Karoo Koelte B&B is op 'n ou plaaswerf in Victoria-Wes in die Noord-Kaap geleë en bied verskeie gemaklike kamers. ...
Welkom by De Oude Scholen, Victoria-Wes! De Oude Scholen se hoofgebou is in 1891 gebou gedurende die goudstormloop ...
Kingwill's Guest House bied gerieflike akkommodasie in 4 kothuise wat in die laat 1800's gebou is. Die kothuise is ...
Skud die langpad se verveling af en beleef die vrede en vars lug onder die helder Karoo-hemel. Sluit by ons aan vir...
Die voormalige "Victoria-Wes Hotel" is in September 2016 gerestoureer en heropen as Merino Junction in Desember 201...