Indien jy Beaufort-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Beaufort-Wes.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beaufort-Wes Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beaufort West accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Beaufort-Wes akkommodasie
Bladsy 6 - 73 lekke plekke om te bly
Country Cottage is tussen ander kleinhoewes, net 7 km van Beaufort-Wes af geleë. Gaste kan hier 'n rustige omgewing met Karoo-sonsondergange...
Beautiful Betty B&B is in die bekoorlike Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo geleë. Die gastehuis is minder as 1 km vanaf die N1. Dié...
Ko-Ka Tsara Bush Camp is slegs 470 km vanaf Kaapstad, en 7 km van die N1 af. Elke grasdak-chalet is privaat en uniek versier. Elke chalet ...
Pane Vivente Garden Cottage in die stil woonbuurt Hospital Hill, in Beaufort-Wes, ver genoeg van die besige N1 af. Die Garden Cottage is in...
La Paix is die Franse woord vir "vrede". Dié gastehuis is in 'n stil buurt in Beaufort-Wes, 600 m vanaf die N1 geleë. Dit is ideaal vir gast...
Savoy Hotel Beaufort-West is deel van die Savoy Hotel Group wat in privaat besit is. Dié nuwe erfenisboetiekhotel in Beaufort-Wes het voorhe...
Uitzicht bied selfsorg-akkommodasie in 'n pragtige tuin-eenheid in 'n veilige woonbuurt, Hospital Hill in Beaufort-Wes. Dit bied aan gaste p...
Salt and Pepper Garden Cottage is 'n gerieflike selfsorgeenheid vir 4 in Beaufort-Wes. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, ...
Old House is in die hartjie van Beaufort-Wes geleë en is 'n egte Karoo-huis wat goed in stand gehou is en uit die vroeë 1900's dateer. Dit b...
Young's Halfway House in Beaufort-Wes is die beste sakpas-oornagplek tussen Kaapstad en Johannesburg. Ons het gesin-, dubbel- en enkelkamers...
Welkom by die Beaufort-West akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.