Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Beaufort-Wes
4/5

Lees regte resensies van Beaufort-Wes van 1694 geverifieerde gaste.

Indien jy Beaufort-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir Selfsorg-eenhede in Beaufort-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beaufort-Wes Selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beaufort West accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Beaufort-Wes akkommodasie

Bladsy 4 - 59 uit 89 beskikbare blyplekke wat jou soektog pas gevind

Sien kaart
Gefilter volgens: Selfsorg-eenhede









Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

The Shed Farmstall and Lucern Lodge is in die pragtige, kalm Groot-Karoo geleë. Dit is 'n skaapplaas waar gaste amp...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense

En Route bied selfsorg-oornagverblyf in 'n rustige deel van Beaufort-West. Die selfsorg-eenhede is slegs meters van...

Braaiplek
Veilige Parkering
24-uur Ontvangs
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Veilige Parkering
24-uur Ontvangs
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Jou Duitse gasvrou en gasheer, Marion en Zwingli, het 'n bekoorlike tuiste met 'n pragtuin geskep vir die kieskeuri...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)

Royal Karoo Cottages bied gerieflike verblyf met aparte ingange op die eienaar se perseel, in die hartjie van Beauf...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)

Vanaf R4 000
R4 000 R3 200
per nag (plek vir 9)

Leeurivier Veldhuis is 'n ongekunstelde selfsorgplaashuis 50 km suid van Beaufort-Wes. Die huis bied slaapplek aan ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Fietsry
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf R4 000
R4 000 R3 200
per nag (plek vir 9)

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Pepper Tree Accommodation is Kaap-Hollandse kothuise. Dit is ideaal geleë is in 'n stil en veilige woonbuurt en sta...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense

Lemon Tree bied knus verblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel en is in die hartjie van Beaufort-Wes ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)

In die hartjie van die Karoo, net 23 km buite Beaufort-Wes op pad na Aberdeen, sal jy Vetkuil vind. Draai links by ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Gratis kansellasie
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

River Olive Estate is in Beauford-Wes, naby die Beauford-Wes Museum en die Karoo Nasionale Park. Verblyf word gebi...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Wasgoeddiens
Geen Rook Binnenshuis
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Wasgoeddiens
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

Elim Woonstel 2 bued bekoorlike en knus selfsorgverblyf in die hartjie van Beaufort-Wes, Suid-Afrika. Hierdie liefl...

Veilige Parkering
Voëlkyk
Gastesitkamer
Kombuisgeriewe
Veilige Parkering
Voëlkyk
Gastesitkamer
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem