LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Beaufort-Wes
4/5

Lees regte resensies van Beaufort-Wes van 1312 geverifieerde gaste

Indien jy Beaufort-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Beaufort-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beaufort-Wes Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beaufort West accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Beaufort-Wes akkommodasie

Bladsy 4 - 73 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense

The Shed Farmstall and Lucern Lodge is in die pragtige, kalm Groot-Karoo geleë. Dit is 'n skaapplaas waar gaste amper so tuis soos by die hu...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense

Ikibiki is ‘n selfsorg-eenheid in Beaufort-Wes, wat die oudste en grootste dorp in die Groot-Karoo is. Dié eenheid het slaapplek vir 6 en ...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense

Beaufort Manor is in die Karoodorp, Beaufort-Wes, geleë en ons bied B&B-suites of selfsorgkothuise wat omring word deur ons pragtige roostui...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

Little Lamb bied is in Beaufort-Wes geleë, 'n historiese eko-toerismedorp in die Wes-Kaap. Dis die grootste dorp in die semi-woestynagtige K...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

Die Windpomp Guesthouse is in Beaufort-Wes en het 10 privaat en suite-kamers wat elk 'n privaat ingang het. Daar is nie lugversorging in die...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Pepper Tree Cottage is Kaap-Hollandse kothuise. Dit is ideaal geleë is in 'n stil en veilige woonbuurt en stapafstand van uitstekende restau...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R605
per nag, vir 2 mense

Lily's Place is 'n lieflike eenslaapkamer-selfsorghuis wat gerieflik-naby die N1 in Beaufort-Wes geleë is wat dit ideaal vir 'n oornag-stop ...

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R605
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

Die gewilde en bekende Wagon Wheel Country Lodge is gerieflik geleë net langs die N1. Die kamers is onlangs opgeknap en bied jou die beste w...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Die sjarme en eenvoud van plaaslewe in die sentrale Karoo gee jou die kans om net weer asem te skep. Die bekoorlike skoonheid van die landsk...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Teri-Lemveli Lodge is in die Karoo geleë, net van die N1-hoofweg af en 15 km suid van Beaufort-Wes. Die lodge bied 'n swembad buite, braaige...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Beaufort-West akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!