Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Barkly West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Barkly West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.1 uit 5 gekry volgens 10 resensies.

Barkly-Wes

Uitspanoord

"If you need to avoid a stay in Kimberly, it's great."

Barkly-Wes

Die Olyfhuis

"We didn't spend enough time to explore further but it's a short distance from Kimberly, so its a personal choice to stay in the country or the city!"

Barkly-Wes

Die Olyfhuis

"Daar was baie vragmotors op die pad. Die pad se skouer naby Barkly-Wes is afgery."

Barkly-Wes

Die Olyfhuis

"Vragmotors en nog vragmotors."

Barkly-Wes

Uitspanoord

"Ken eintlik glad nie Noord-Kaap nie, maar ons verblyf by Uitspanoord was baie lekker gewees.So ja, ek dink dis 'n goeie toeristebestemming. Sal weer daar gaan slaap vir langer tydperk as ons weer daai kant toe gaan."

Barkly-Wes

Uitspanoord

"Die dorp self kort werk. Die ander plekke langs die rivier is verskriklik baie vervalle. Dit kan 'n fantastiese mooi dorp wees maar hulle munisipaliteit gaan moet uithaal en wys. "

Barkly-Wes

One Fountain B&B

"Die mense daar kry swaar, probeer die plaaslike besigheid ondersteun."

Barkly-Wes

One Fountain B&B

"Barkly-Wes ervaar tans probleme met waterpype en daar is derhalwe baie uitgrawings in die strate. Ek meen egter dit sal binnekort herstel wees. Ons het Pniel en Gong Gong besoek en dit baie interessant gevind. Ongelukkig nie tyd gehad om Barkly Wes se ander toeriste-aantreklikhede te besoek nie."

Barkly-Wes

Die Olyfhuis

"'n Goeie oornagbestemming. "

Barkly-Wes

One Fountain B&B

"Mooi dorpie met al die nodige koopgeriewe."