Indien jy Ballito besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Ballito.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ballito Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ballito accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Ballito akkommodasie
360 lekke plekke om te bly
Met brander-uitsigte vanuit elke kamer én 'n lekker leefruimte, kan 'n mens nie sommer hier verkeerd gaan nie. Dié ...
Sands Beach Breaks Ballito is 'n lieflike en ruim woonstel met slaapplek vir 4 in Ballito langs die water. Die veil...
205 Les Mouettes is in die hartjie van Ballito geleë. Die dorp is bekend vir sy pragtige strande, rots- en getypoel...
305 Manor Gardens is 'n selfsorgwoonstel wat net oorkant Ballito se hoofbranderplankry- en swemstrand geleë is. Di...
Sands Beach Breaks Manor is reg op die gewilde Willard's Beach in Ballito en is 'n pragtige en ruim selfsorgwoonste...
7 on Cecilia is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Ballito. Die sentrale ligging ma...
302 Kenwyn-on-Sea is 'n moderne selfsorgwoonstel. Die woonstel bied verblyf aan 8 gaste en het direkte toegang tot ...
Zur See skuil minder as 1 km vanaf Salmon Bay Beach en die privaat woonstelle bied asemrowende see-uitsigte, gratis...
Prosperita is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Ballito. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is n...
Villa St Clair is 'n bekoorlike vakansiehuis wat uitkyk oor 'n privaat strand in Ballito. Niks kan vergelyk word me...