Indien jy Ballito besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Ballito.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ballito Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ballito accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Ballito akkommodasie
Bladsy 7 - 360 lekke plekke om te bly
Moderne drieslaapkamer-woonstel geleë op die rotse en die water se rand van die pragtige kusdorpie, Ballito, Noordk...
Ballito Bay Holiday Apartments is in Ballito geleë en bied pragtige strande en warm water. Hier baljaar dolfyne in ...
Boulders 303 is op die strandfront en is ’n lieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Ballito. Hierdie woonstel is ...
7 Boulder Bay is 'n selfsorgwoonstel in Ballito. Die eenheid is naby die strand en die promenade en is ideaal vir '...
Ballito Manor 401 is 'n selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in 'n veilige kompleks, met direkte toegang tot die hoof...
Ballito Manor View 602 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die sesde verdieping, met 'n uit...
504 Ballito Manor is 'n luukse selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen die see in Ballito. Die kompleks het 'n...
4 Le Paradis bied veilige grondvloer-selfsorgverblyf in die kusdorp, Ballito. Die woonstel bied slaapplek aan 4 g...
At Dom's B&B is in Ballito geleë en bied maklike toegang tot die strand. At Dom's B&B bied verblyf in 6 pragtige k...
Sunny Daze is 'n selfsorg-vakansiehuis in Ballito en is ideaal vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie, aangesien dit m...