Bespreek verblyf sommer tjop‑tjop!

SOOS GESIEN IN:
Sien Meer

Gaste se Kommentaar

Uitstekende diens. Het nie die boodskappe op dag van aankoms verwag nie. Dit was werklik verrassend en laat mens spesiaal voel. Baie dankie.

 - Herna C
African Sands Guesthouse

Altyd vinnig met 'n antwoord of kwotasie. Sal net deer LekkeSlaap bespreek, veilig en vertrou jul diens. Altyd 'n plesier, vele danke.

 - Abigail E
Casa Cara Guest House

Verseker die beste webtuiste vir akkommodasie besprekings. Sal verseker weer in die toekoms van LekkeSlaap gebruik maak.

 - Bernadette K
Ithaca Studio Apartments

Dit was die eerste keer wat ek LekkeSlaap gebruik het en was aangenaam verras. Ek was heeltyd op hoogte gehou van my bespreking.

 - Natasha V
Timberly

Dit is baie maklik om julle besprekings stelsel te gebruik. Dit werk vir my. Hou so aan en baie dankie daarvoor.

 - Andre V
Pinard on Sea, Luxury Boutique Hotel

Baie tevrede met die diens ontvang van Elindi. Sy het my die heeltyd op hoogte gehou en het al my vrae baie spoedig beantwoord.

 - Zerina J
Whalers Self-Catering

Maklik om besprekings te doen, word heeltyd op hoogte gehou en nader aan jou besprekingsdatums word jy herinner - puik!

 - Adele W
Close and Comfy

Ek gebruik dit gewoonlik wanneer ek blyplek bespreek, baie gerieflik en die blyplekke is gewoonlik van hoogstaande gehalte.

 - Sharmane M
Peppertree Lodge Caravan and Camping Site

Het LekkeSlaap al baie kere gebruik en sal niks anders in die toekoms gebruik nie. Dit maak besprekings net soveel makliker.

 - Reinette B
The Outpost Dullstroom

It was really easy to find and book accommodation. Lots of communication through out our stay. Thank you.

 - Deidre T
A Nutty Lane Self-catering Cottages

Het al 'n hele paar keer LekkeSlaap gebruik en sal beslis nog baie in die toekoms van julle dienste gebruik maak.

 - Ynita P
Kiaat Bungalows

Bespreking was van hoogstaande gehalte en vriendelike diens! Die herinnering SMS help ongelooflik baie, pad aanwysings was 100% akkuraat.

 - Anje V
Beach Hub

LekkeSlaap is uitstekend. Morné was regtig baie behulpsaam en baie vriendelik. 10 sterre vir sy werk!

 - Elsje L
Anchors Aweigh

Awesome accommodation website! I despise hunting for accommodation and this is the first site that made it a pleasant experience! Good job!

 - Louise M
St Lucia Ocean View Lodge

Gebruik LekkeSlaap elke keer as ons iewers plek bespreek, gerieflik, vinnig en akkuraat! Doen so voort!

 - Susan V
Cloud Shadow Cottages

Ek maak altyd van LekkeSlaap gebruik wanneer ons verblyf soek. Altyd vriendelike personeel en wakker!

 - Michael S
Villa Chanté

Puik diens en hul terugvoering is baie vinnig en hulle gaan hulle pad om akkommodasie te soek wat jou pas!

 - Flavia B
Argonaut

Het LekkeSlaap al 'n paar keer gebruik en nog geen probleme gehad nie. Puik diens, hou so aan! Baie dankie!

 - Jenny T
Nr 70 Die Oog Holiday Resort

Die diens wat ons ontvang is altyd goed. Julle agente is altyd vriendelik en die herinner boodskappe is fantasties! Baie baie dankie!

 - Lizette D
La Palma Villas 35

Dit was maklik en daar is soveel opsies. Die agente het baie vinnig gereageer. Ek sal beslis weer gebruik maak van LekkeSlaap.

 - Salome T
Dream Catcher

Dis die derde keer wat ek LekkeSlaap se dienste gebruik. Ek het die ander kompeterende besprekingstelsels nou geblok.

 - Donald F
Panorama Guest Farm

Die agente is altyd behulpsaam en hou mens op hoogte van die bespreking. My eerste keuse wanneer ek 'n vakansie plekkie soek.

 - Jaco V
92 Sancta Maria

Is al amper weer oppad om 'n bespreking deur LekkeSlaap te doen. Dankie vir goeie diens en geen moeite.

 - Anna-marie E
Kei Rocks

Ek het LekkeSlaap vir die eerste keer gebruik en kort daarna weer vir 'n ander bespreking. Uitstekende diens ontvang.

 - Casper K
Firewings

Was nog nooit teleurgestel met besprekings op LekkeSlaap nie. En die herinneringsdiens is fantasties.

 - Isabel S
Duynbeek

We have enjoyed 3 holidays now through LekkeSlaap and I can't see us going any other route in the future.

 - Lavina V
407 Beach Club

Die agente se terugvoer was baie vinnig en het gehelp soek na die beste "disabled friendly" plekke. Baie dankie daarvoor.

 - Louise A
Stille Woning Boutique Hotel

LekkeSlaap het die beste mees effektiewe diens wat ek nog op enige besprekingsplatvorm raakgeloop het.

 - Tasj V
Klipspruit River Resort

I always book through LekkeSlaap and not once I could complain about any of the apartments that I booked through them.

 - Ronel H
Blouberg Beach Boulevard

Indien 'n probleem opduik met verkryging van akkommodasie is LekkeSlaap vinnig met verskillende moontlikhede.

 - Nico V
Carlimyn

Baie baie dankie. Ons maak van tyd tot tyd gebruik van LekkeSlaap en was nog nooit teleurgesteld nie.

 - Rita
Duinerosie

Baie dankie LekkeSlaap, julle het ons Weskus droom help bewaarheid deur die besprekingsproses so maklik te maak!

 - Ursula F
Malmok

Dankie vir die maklikste manier om vinnig te boek vir 'n wegkom kans, elke keer goeie diens en afslag gekry.

 - Adele B
Cango Accommodation Units

Fantasties. Julle het 'n span duisend, sal ver soek vir sulke vriendelike en professionele personeel. Baie dankie.

 - Susan B
Eden@Marloth

Ek is mal oor LekkeSlaap en gebruik julle gereeld wanneer ons kinders regoor die land op sporttoere gaan! Julle is tops!

 - Yvette O
44 Memorial Manor

Ek wil net vir Anina dankie sê vir haar flinke en goeie diens en ook dankie vir haar hulp in Windhoek. Dankie Anina.

 - Neels M
Be Still Accommodation

Een van die beter reisigerswebtuistes wat ek al teëgekom het. Verseker my eerste afskopplek vir toekomstige besprekings!

 - Francois V
Shirley's Place

The easiest way going forward hands down! Quotes, bookings, re-bookings, service, correspondence, reminders. The best site ever!

 - Elsureen S
Ellis Self-Catering Estoril Villas, Flat 6

The agents communicate with you through every phase of your booking and if you have any query, you email them and they respond.

 - Mymoena D
20 Houtbosch Bay

Dit voel of jy met jou familie praat as hulle antwoord aan die anderkant! Baie vriendelik, baie behulpsaam en baie effektief!

 - Carmen B
A Room on 13
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za