Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

One and Only Bush Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 19, Tweefontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

One and Only Bush Lodge bied 'n onvergeetlike ervaring vol opwinding en ontspanning. Dit is sowat 14 km vanaf Bela-Bela en ander besienswaardighede geleë. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is 149 km ver.

Verblyf is beskikbaar in The Farmhouse, Luxury Lodge en The Bush Camp. Die plaashuis het 7 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die huis het 'n ruim oopplan-kombuis, 'n sitarea en 'n eetarea. Die leefarea lei na 'n binnehof met 'n privaat swembad, 'n Jacuzzi, braaigeriewe en buitesitplek.

The Luxury Lodge beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Die lodge het 'n goed toegeruste kombuis, 'n eetkamer en 'n sitkamer. Die leefarea lei na buite, waar daar baie sitplek buite is, insluitend 'n Lapa en braai.

Die Bush Camp het 6 gemeubileerde bostente wat elkeen 'n uitsig oor die braai-area, kombuis en kuierarea het. Daar is gedeelde ablusiegeriewe.

Met opwindende wildbesigtiging en vierwielmotorfietssafari's is daar is nooit 'n vervelige oomblik nie. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Erfdeel 19, Tweefontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 19, Tweefontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94f088bf7f80970729f692125f216b0150cd8b48f1626ad167e1b19854844f787d852a1ca3b16283a2b5925043bb7954f84a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) Plot 19 Tweefontein 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.880369 28.364624
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem