Frontier River Resort
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kotzeshoop-pad, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Frontier River Resort bied tent-chalets met selfsorggeriewe en is net 5 km vanaf die Vioolsdrift-grenspos op die oewers van die Oranjerivier in die Noord-Kaap geleë. Die chalets is ideaal vir reisigers wat luukse tentgeriewe in 'n rustige omgewing wil beleef.
Die oord is op ’n heuwel en bied verblyf in 6 luukse safari-tente, wat gestruktureerde, vrystaande tente is. Daar is 4 dubbelchalets wat elk plek vir 2 gaste het, en 2 chalets met plek vir ’n gesin van 4. Elke tent het ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Elke tent het lugversorging en ’n yskassie.
Gaste deel die gebruik van 1 gemeenskaplike boma-kombuis wat elk ’n ingeboude braai, oond, stoof, werksoppervlakte en ’n dubbelwasbak het, sowel as bankies en ’n tafel. Daar is ook ’n kroeg op die dek en vermaakarea op die dek wat 180°-uitsigte oor die Oranjerivier bied. Daar is ook ’n swembad.
Gaste kan ontbyt of gekookte aandetes bestel. Braaipakke, hout, water, basiese proviand, ys en koeldrank is ook te koop.
Al die aktiwiteite in die omgewing maak dit 'n ideale wegbreek-bestemming vir paartjies, gesinne en vriende wat smag na kalmte en 'n bietjie die omgewing wil verken.
Die oord is 25 km van die toegangspoort tot die Richtersveldt en die N7, Vioolsdrift-grenspos op pad Namibië toe.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Stephnie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Kotzeshoop-pad, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap
- Gaste dink Frontier River Resort het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vioolsdrift Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kotzeshoop-pad, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap