Featherhouse
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Desmond Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 131
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Ina F - Mei 2024
Algehele gradering
Selfs beter as die foto's.
Therese D - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese oornagverblyf.
Cindy P - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflike kuier gewees.
Isabel D - Apr 2024
Algehele gradering
Netjiese mooi kamers, skoon en het rustig geslaap.
Simone S - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies, sentraal geleë en het alles wat mens benodig.
Anita P - Apr 2024
Algehele gradering
Kon kamer verwarm want dit was koud.
Featherhouse se terugvoer
Dankie vir die resensie, Anita. Ons sal kyk om lappies in te sit. Jammer dat jy die ander kon hoor. Ons hoop nie hulle het geraas gemaak nie.
Calie H - Apr 2024
Algehele gradering
Alles is skoon, netjies. Sal vir seker weer gebruik maak van Featherhouse.
Featherhouse se terugvoer
U is altyd welkom hier by ons. Dankie vir die resensie.
Doret V - Apr 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Featherhouse se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Chanel S - Apr 2024
Algehele gradering
Welcomed by a friendly host and lovely accommodation.
Featherhouse se terugvoer
Thank you for the review. The front of the house is still a work in progress as we are still deciding on what to do there, but yes, it is deceiving.
Bernice M - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely and clean.
Featherhouse se terugvoer
We take pride in our rooms and they are thoroughly cleaned every day. Thank you for the review. Have a great day.
Jenny K - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Featherhouse se terugvoer
Ons is bly u het lekker by ons gekuier. Kom gou weer terug.
Selma B - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en waarde vir geld.
Featherhouse se terugvoer
Dankie dat julle oor geslaap het. Lekker dag.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Betsie N - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie skoon, netjiese verblyf. Uitstekende klientediens.
Willem D - Feb 2024
Algehele gradering
The bottom end of "basic".
Featherhouse se terugvoer
Thank you for the review, Willem De Lange. Next time, could you please provide a more detailed description of how we can improve the basic essentials? Have a great day.
Christa V - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en sal belis weer daar oorbly. En daar was geen kragonderbrekings.
Featherhouse se terugvoer
Ons is bly dat ons kon voldoen aan u benodighede. Lekker dag.
Jacobus D - Feb 2024
Algehele gradering
Ek het lekker ontspan by die gastehuis.
Featherhouse se terugvoer
Ek is bly u kon jou skoene uitskop en rustig wees. Lekker dag.
Betsie N - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker. Sal weer daar bespreek.
Featherhouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Betsie Nawn. Ons waardeer mense met hart wat by ons kom oornag.
Shannon M - Feb 2024
Algehele gradering
Really lovely.
Featherhouse se terugvoer
And thank you for staying over. It is a pleasure serving guests such as yourself.
Zanie C - Jan 2024
Algehele gradering
Ek sal Featherhouse enige dag aanbeveel!
Featherhouse se terugvoer
En ons sal jou enige dag weer akkommodeer. Lekker aand.
Marietjie V - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Featherhouse se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie.
Xander C - Jan 2024
Algehele gradering
Veilig en gerieflik.
Featherhouse se terugvoer
Dankie vir u resensie, Xander. Ons waardeer dit.
Anja B - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Featherhouse se terugvoer
Dankie dat u by ons gebly het, ons waardeer dit.
Chanel V - Des 2023
Algehele gradering
Clean, perfect for an overnight stay.
Featherhouse se terugvoer
Thank you for the review. Come back soon.
Eske V - Des 2023
Algehele gradering
Sal definitief weer in die toekoms daar oorslaap.
Featherhouse se terugvoer
Ons is bly dat u hier geslaap het. Dankie.
Jessica A - Des 2023
Algehele gradering
Veilige parkering, skoon en netjies.
Featherhouse se terugvoer
Dit is die dik mure van die ou huis. Ons het ook nou lugversorgers ingekry net om dit nog lekkerder te maak.
Mariam K - Des 2023
Algehele gradering
The place provided necessities and was clean. The owner was extremely accommodating.
Featherhouse se terugvoer
Thank you for booking. Have a great day.
Juandri S - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik, oulike, netjies.
Featherhouse se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Trudi M - Des 2023
Algehele gradering
Dit was lekker en stil, goed uitgerus vir ry die volgende dag.
Featherhouse se terugvoer
Ons is bly dat u 'n goeie nagrus ingekry het voor jy moes verder ry.
Sushilla G - Des 2023
Algehele gradering
It was an overnight stay and was peaceful and comfortable.
Featherhouse se terugvoer
Yes, the internet in this town can sometimes be wobbly. We are looking into getting better reception in the rooms.
Sarel D - Des 2023
Algehele gradering
Het baie lekker geslaap sal weer daarvan gebruik maak.
Featherhouse se terugvoer
Ek sal seker maak dat die wasbakke nagegaan word. Ons het nou lugversorgers gekry, yay. Ai, jammer oor die hoogte van die TV, ons is net bang dat mense dit kan beskadig. Dankie vir die oornag.
Jacques N - Des 2023
Algehele gradering
Na.
Featherhouse se terugvoer
Ons is seker as die see in die Karoo gesit het sou dit beter gewees het. Dankie vir die resensie.
Ray K - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker verblyf.
Featherhouse se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Alfred S - Okt 2023
Algehele gradering
Place was neat. Stayed well.
Featherhouse se terugvoer
Thank you for the review.
Jurina V - Sep 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir oornag-akkommodasie.
Featherhouse se terugvoer
Dankie vir die resensie, Jurina Vizzi. Ons is bly u het die oorbly geniet.
Melissa D - Sep 2023
Algehele gradering
Vinnige stop en rus. Rustig en stil.
Featherhouse se terugvoer
Dankie vir die resensie. Daar is verwarmers en elektriese komberse. U kon dit maar gebruik. Colesberg is baie koud.
Duke M - Sep 2023
Algehele gradering
Most enjoyable, tastefully furnished.
Featherhouse se terugvoer
Thank you for the review. We are looking to upgrade some things in the coming months and an electronic gate is one of them.
Have a great day.
Charles W - Sep 2023
Algehele gradering
Lovely place, "hidden away" in one of the smaller streets.
Featherhouse se terugvoer
Thank you for the review. This is definitely on our to do list. We will install shower doors shortly. Sorry for the battle we hope you won..
Have a great day.
Stephen P - Aug 2023
Algehele gradering
Aangename oornag!
Lees meerFeatherhouse se terugvoer
Dankie vir die resensie. Ons sal defnitief aandag hier aan gee.
Groete
Featherhouse
Magda U - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Featherhouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Carla S - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig.
Featherhouse se terugvoer
Dankie vir ons resensie, ons waardeer dit.
Jane G - Jul 2023
Algehele gradering
Great stop-over.
Featherhouse se terugvoer
Hi, well noted thank you.
Margie A - Jul 2023
Algehele gradering
Rustige aand gehad.
Featherhouse se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Ockert V - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Featherhouse se terugvoer
Ons is bly u was tevrede.
Moira K - Jun 2023
Algehele gradering
Very basic and in need of improvement.
Lees meerFeatherhouse se terugvoer
Hi Moira, what a treat it is to read such a constructive review.
Featherhouse is in no way responsible for any road in South Africa, we do our best to report it to the people that are. Please do take note that we do not advertise as a self-catering guest house and that is why we do not have a sink in the room and that all the cutlery and crockery is there only as luxuries. Please when making a booking make sure to read all the descriptions of the guest house.
Have a great day.
Christo D - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies, stil, naby eetplekke.
Featherhouse se terugvoer
Ons is bly u het dit geniet.
Calie H - Jun 2023
Algehele gradering
Sal weer die huisvesting gebruik.
Featherhouse se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Bisschoff B - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en sentraal geleë.
Featherhouse se terugvoer
Dit is gaste soos u wat dit die moeite werd maak.
Ashley W - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker oornag op pad terug van Gauteng na Jeffreysbaai.
Featherhouse se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Annamarie D - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig, warm.
Featherhouse se terugvoer
Dankie dat u oor gebly het.
Esme H - Mei 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Featherhouse se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Elize D - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjiese kamer.
Featherhouse se terugvoer
Ons is trots op ons hande werk.
Roelien D - Mei 2023
Algehele gradering
Vinnige oornag tussen Jhb en Cpt.
Featherhouse se terugvoer
Dankie vir die resensie. Ons is nog nuut en sal werk om die WiFi beter te maak en die hek 'n motor in te sit in die toekoms. Ongelukkig kan Featherhouse niks aan die kerk klok doen nie, jammer dat dit u gepla het.
Lekker dag
Liz M - Apr 2023
Algehele gradering
Verrassend vir een nag oorslaap!
Featherhouse se terugvoer
Dankie ons en ek waardeer dit.
Des D - Apr 2023
Algehele gradering
Our stay was pleasant.
Featherhouse se terugvoer
Thank you for choosing us.
Ansie K - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens en skoon.
Featherhouse se terugvoer
U is baie welkom.
Nadia S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Featherhouse se terugvoer
Baie dankie, ons is trots op die ou plekkie.
Adelia M - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Featherhouse se terugvoer
Ons is bly as u tevrede is.
Fred R - Mrt 2023
Algehele gradering
New, uncluttered, sufficient.
Featherhouse se terugvoer
Thank you for the review. This is the type of review we love. These things will be looked into. Thank you. Kind regards. Desmond
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Rhyneveldstraat 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap