Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Limpopo
4.3/5

Lees regte resensies van Limpopo van 3876 geverifieerde gaste.

Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Limpopo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Limpopo akkommodasie

Bladsy 10 - 1472 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Echo Mountain Inn is 'n gastehuis met 'n moderne Afrika-gevoel in Thabazimbi. Hierdie gastehuis het 12 kamers wat g...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kroeg
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)

Waterbok Guestfarm bied gerieflike verblyf aan op 'n plaas net 36 km vanaf Vaalwater en word deur natuur omring. G...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)

Vanaf R212
R212 R106
per nag (plek vir 6)

Grootgeluk Bush Camp is 8 km vanaf Naboomspruit, ’n area wat bekend is vir die natuur, wildlewe, voetslaanroetes en...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Vanaf R212
R212 R106
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 870
per nag (plek vir 2)

Letlapa Pula Game Farm Stone House is op 'n wildsplaas in die hartjie van die bosveld, sowat 154 km vanaf Pretoria,...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Fietsry
Vanaf
Vanaf R1 870
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense

Bosveld Wegbreek is ’n selfsorgeenheid op ’n wildsplaas net 90 minute vanaf Pretoria. Dit is langs die bekende Euph...

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265B Loerie is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 2 gaste in die Mabalingwe Natuurres...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Perdry
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)

The Croft Cottage is by die Sequoia Garden Retreat in Haenertsburg en skuil in 'n vallei, omring deur die heuwels v...

Braaiplek
Kunsvlieghengel
Visvang
Forelhengel
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie

Parksig Selfsorg

Selfsorg in | Musina, MusinaLimpopo
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Parksig Selfsorg bied gaste semi-selfsorgeenhede in 'n bosveldse tuin in Musina. Dit is onderweg na Mapungubwe, die...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense

Matabanari Luxury Farm House is 'n stylvolle en ruim selfsorgplaashuis wat op 'n plaas, omring deur hewels, in Mooi...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R6 115
per nag, vir 2 mense

Parsons Hilltop Safari Camp bied 'n wegbreek na 'n egte safari-tentkamp sonder heinings. Dit is in die Balule Wildr...

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R6 115
per nag, vir 2 mense

“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisyne vir...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem