Woodlea
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Janette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Cecile L - Apr 2024
Algehele gradering
'n Vinnige naweek-wegbreek om ons huweliksherdenking te vier. Lieflike ligging!
Woodlea se terugvoer
Dit was dan so lekker om julle hier te verwelkom. Waardeer so baie jul kommentaar. Kom weer!
Melersha W - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was baie intiem.
Woodlea se terugvoer
Baie dankie vir jou gewaardeerde resensie Melersha. Baie welkom weer!
Esajas Reinier L - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike, gasvrye eienaars.
Woodlea se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Renier. So bly jul kon lekker hier bly en dat julle 'n suksesvolle tyd hier in Pringlebaai gehad het. Kom kuier vir ons as julle hier in Pringlebaai is.
Derick C - Jun 2023
Algehele gradering
Perfekte akkommodasie!
Woodlea se terugvoer
Baie dankie Derick. So bly jul kon dit geniet hier. Jul is altyd welkom om weer te kom.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lawrence-weg 1599, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap