Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winelands Escape

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simons-weg 8, De Wijnlanden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Winelands Escape is 'n selfsorg-villa op die De Wijnlanden Landgoed met 'n uitsig oor die Meerlust Wynlandgoed, net 16 km buite Stellenbosch. Dié huis is die ideale basis vanwaar gaste die Kaapse Wynlande en Kaapstad kan verken.

Die pragtige dubbelverdiepinghuis is vir 8 gaste geskik en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 4 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n TV met die Netflix-app. Drie van die slaapkamers het en suite-badkamers met storte en die hoofslaapkamer het 'n spa-bad en 'n stort.

Die kombuis is met Smeg-toebehore en Le Creuset-eetgerei en -breekware toegerus. Die huis het 'n informele TV-sitarea met 'n kaggel en 'n wynkelder en die hoofsitarea lei na die stoep waar daar 'n mooi uitsig oor die boord, vallei en op die berge is.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is ook 'n omsetter wat krag in die geval van 'n kragonderbreking voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Haardroër

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Stacy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Simons-weg 8, De Wijnlanden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simons-weg 8, De Wijnlanden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f1ac1950abb3689669f3dd15a82e607ad696b2c0a334f7d0105e0b50e56765f54d84e00ef34b91367fef53c7524964e1fb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 8 Simons Way De Wijnlanden 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.011921431515 18.744325267148
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem