Villa Del Sol 12 Deftige dame
Kry 45% af. Geldig vir verblyf vanaf 28 Mei 2024 tot 30 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine-rylaan 155, Villa Del Sol eenheid 12, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 250R688 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Villa Del Sol 12 Deftige dame is 'n selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in die veilige Villa Del Sol 3-ster-oord tussen Margate en Ramsgate geleë. Dit is 50 m van die strand en getypoel af en ook stapafstand van die middedorp en hoofstrand.
Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, eetarea en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n tripelstapelbed en 'n enkelbed het. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 2 badkamers, waarvan een 'n bad het en die ander het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele wat sentraal geleë is. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n die leefarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met gratis WiFi.
Die sitarea lei na die stoep met buitesitplek, ingeboude braai-area en gedeeltelik see-uitsig.
Die kompleks het onderdakparkeerplek vir een voertuig op die perseel. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, sitarea, sauna, en 'n wasmasjien wat met munte werk. Daar is tafeltennis en 'n skaakstel vir kinders by die swembadarea.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Vicky Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Marine-rylaan 155, Villa Del Sol eenheid 12, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine-rylaan 155, Villa Del Sol eenheid 12, Margate, 4275, KwaZulu-Natal