Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verbe Farm Accommodation

Letjie se Huis
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bestaan uit 'n ten volle toegeruste oopplan-kombuis en -leefarea met 'n ingeboude braai. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en-suite badkamer met 'n stort. 'n Enkelbed kan op versoek bygevoeg word. Daar is geen elektrisiteit nie, maar dit werk met gas. Ons bied herlaaibare LED ligte, kerse en lampe. Indien jy nodig het om enige toerusting te herlaai, kan dit gedoen word by die hoofhuis.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tariewe is op selfsorgbasis. Kindertariewe is vir kinders jonger as 12 jaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tillie se huis
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 11 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n groot plaashuis met 3 slaapkamers, 'n omheinde stoep met 'n ingeboude braai, 3 badkamers en 'n groot ten volle toegeruste kombuis met 'n gasstoof, 'n yskas en 'n geiser. Kamer 1 het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, kamer 2 het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 dubbelbed en 'n enkelbed. Die eetkamer het 'n slaapbank. Daar is buite-braaigeriewe. Daar is geen elektrisiteit nie, maar die huis werk met sonkrag en gas. Indien jy nodig het om enige toerusting te herlaai, kan dit gedoen word by die hoofhuis.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 11 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Badkamer

Stort, Toilet
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tariewe is op selfsorgbasis. Kindertariewe is vir kinders jonger as 12 jaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No Heep Plaas, Langs die N7, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwZWFkYTcxLTQ5YzUtNGVlZC1hM2Y3LWIxNTU2MGUzOTc2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 129 5 1 5 Farm No Heep Off N7 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.044662309001 17.950825766865
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem