- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flemingstraat 4, Hospital Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Two Bells Guest House bied gerieflike verblyf in Bloemfontein en is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Dit is maklik om ons van die N1 af te bereik en ons is naby Windmill Casino, winkelsentrums, hospitale en die skougronde.
Verblyf is beskikbaar in 10 stylvolle gastekamers. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe by die gastehuis sluit die volgende in: swembad, braaigeriewe en stoepmeubels by die swembadarea waar gaste kan sit en kuier.
Two Bells Guest House bied 'n heerlike ontbytspyskaart. Gaste kan kies tussen 'n volledige Engelse ontbyt wat 'n Kontinentale ontbyt insluit, óf 'n japtrap-ontbyt wat bestaan uit vrugte, ontbytgraan of muesli vir dié wat haastig of gesondheidsbewus is. Ontbyt kan bestel word wanneer jy inklok. Aandetes is slegs op versoek beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jennifer Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Flemingstraat 4, Hospital Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Two Bells Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hospitalpark Fichardt Park Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flemingstraat 4, Hospital Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat