The Lighthouse Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Brian & Bianca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 284
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Claire S - Mei 2024
Algehele gradering
Lovely, clean, spacious & felt safe & welcome.
Suzette L - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtige, skoon en ruim eenheid. Mooi versorg, gemaklike beddens en gerieflik.
Robyn R - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable unit in the centre of town.
Lees meerPaul D - Apr 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Hannelie D - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Piet K - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs deur Brendon.
Gerda N - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon geriewe. Geskikte oornagverblyf.
Nicus D - Mrt 2024
Algehele gradering
Andersins baie lekker gebly.
Andele B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker oorgeslaap al was dit net een aand.
Dienie K - Jan 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer oorslaap!
Stella J - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing.
Jaco J - Jan 2024
Algehele gradering
Very clean and friendly.
Elma L - Jan 2024
Algehele gradering
Puik.
Angelique S - Des 2023
Algehele gradering
Lieflike oornag gastehuis in Colesberg.
Andre N - Des 2023
Algehele gradering
Baie goeie oornag stop.
Alet W - Des 2023
Algehele gradering
Ontvangs was puik. Mooi skoon en netjies. Ek kan dit regtig aanbeveel.
Daniel B - Des 2023
Algehele gradering
Geppt spasies, vriendelike mense en baie skoon.
Freek E - Des 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies. Baie vriendelike ontvangs.
Tania D - Nov 2023
Algehele gradering
Netjiese, veilige oorslaap verblyf oppad see toe.
Suzette L - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike oornagplek, skoon en gerieflik.
Frederick S - Sep 2023
Algehele gradering
Excellent venue.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Caro B - Aug 2023
Algehele gradering
Veilig, huislik, skoon, vriendelike personeel, vyfster-ontbyt!
Daphne F - Aug 2023
Algehele gradering
Verblyf geniet.
Carlo A - Aug 2023
Algehele gradering
Warm and welcoming, clean and safe.
Lees meerSarah-Jane J - Jul 2023
Algehele gradering
Very conveniently located, safe and clean with everything one needs for an overnight stop.
Michelle C - Jun 2023
Algehele gradering
Friendly host, comfortable room with everything you would need. Good value for money.
Charlene M - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies en mooi.
Leane S - Mei 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, baie vriendelik ontvang, opgegradeer a.g.v. loadshedding.
Hannes F - Apr 2023
Algehele gradering
Kalm en rustig.
Julia C - Apr 2023
Algehele gradering
We stayed in the 2-bedroom apartment. Informative arrival with ideas for dinner within walking distance. Secure parking, very clean and well decorated. Everything we needed in the little kitchenette with fresh milk for the morning. A gem in Colesburg!
Danie L - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en pragtig.
Edwin P - Feb 2023
Algehele gradering
Noodsaaklike geriewe nie beskikbaar nie.
Martie C - Jan 2023
Algehele gradering
Niks om oor te kla nie!
Lanel B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie, baie goed.
Lizette V - Jan 2023
Algehele gradering
Warm en verwelkomend.
Renae B - Jan 2023
Algehele gradering
Goeie, lekker blyplek.
Shaun P - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendlike ontvangs en kamer skoon en netjies.
Robyn C - Jan 2023
Algehele gradering
Perfect for a stopover.
Lorraine B - Jan 2023
Algehele gradering
Die verblyf was gerieflik gewees.
Nokuthula G - Des 2022
Algehele gradering
We had car challenges and arrived a tad late than the mandatory time, but the owners, I presume were patient enough.
Bridgit P - Des 2022
Algehele gradering
Was ok, bathroom bit tired and missed a proper shower.
Ebrahim D - Des 2022
Algehele gradering
Excellent.
Frik B - Des 2022
Algehele gradering
Geen stort slegs stokou bad. Matras pateties. TV werk nie. Nog boks-TV. Nie aanbeveel vir moderne mense nie.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Mnr Frik, ons is nooit gelukkig as ons gaste nie gelukkig is nie, maar ons verstaan nie jou algehele ontevredenheid nie. U het 'n kamer bespreek met 'n bad. Ons het wel kamers met storte ook. Die TV werk 100 persent. Ja dit is 'n 72cm ouer TV. Ons besef u het laat bespreek vir Desember vakansie en die laaste kamer in die gastehuis gekry sonder keues: 'n familie eenhied vir 4 persone betaal en jul was net 2 persone. Ons weet ons kamers is skoon en netjies en met sekuriteit het ons ook nie 'n probleem nie. Daar is 'n elektriese heining en dus het ons nie diefwering voor elke venster nodig nie. Ons verstaan as u ultra modern verkies - hou dan eerder Colesberg verby. Ons bly trots op ons diens, en ons oudwereld atmosfeer met moderne luukse soos lugreeling, Wi-Fi en katoen beddegoed.
Frikkie M - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Dormehl G - Des 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies gewees.
Jacqueline B - Des 2022
Algehele gradering
Net wat 'n mens nodig het vir 'n goeie nagrus.
Corne S - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Andre S - Nov 2022
Algehele gradering
Vinnig maar lekker.
Christinet Z - Nov 2022
Algehele gradering
Veilig, gerieflik, netjies.
Tilla V - Okt 2022
Algehele gradering
Sentraal, gerieflike, ruim akkommodasie met vriendelike en hulpvaardige diens.
Madeleine C - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Ronel M - Aug 2022
Algehele gradering
Rustige nag.
Snowy S - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en genoegsaam.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Ons sien uit daarna om weer vir julle te sien as jul hier verbykom. Dankie vir julle terugvoering.
Tjaart V - Aug 2022
Algehele gradering
'n Ware ligstraal vir 'n aangename reis.
Annelize M - Aug 2022
Algehele gradering
Altyd 'n wenner.
Nic G - Jul 2022
Algehele gradering
Hierdie was nie ons eerste keer by Lighthouse nie. Daar is nie 'n beter ''halfwegstasie'' op die Pretoria-Kaapstadroete nie.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Ons is bly om te weet, jul het jul oornag oase in die Karoo gevind!
Nic G - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies, ruim en onberispelik skoon. Dit is 'n ideale oornagplek op 'n Kaap na Pretoria reis.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Ons is ook trots op ons skoonheid en vriendelikheid. Hoop ons sien julle weer een van die dae.
Miemie N - Jun 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Zehan W - Apr 2022
Algehele gradering
Ruim, veilig en baie gemaklik as jy in is.
Evelyn M - Apr 2022
Algehele gradering
Staff was friendly and the place was very safe.
Ralph H - Apr 2022
Algehele gradering
Goeie oornag na Kaapstad. Goeie diens en veilige parkeerplek.
Mulalo S - Mrt 2022
Algehele gradering
I enjoyed my stay there, the place was really clean.
Dirk V - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker oorslaapplek.
Maryna W - Feb 2022
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Desiray V - Jan 2022
Algehele gradering
Nie geskik vir sakereisigers.
Hannes W - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en vriendelike diens.
Riana R - Jan 2022
Algehele gradering
Gesellig.
Wynand D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en veilig.
Adell B - Des 2021
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het.
Izak G - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike diens en naby hoofroetes en restaurante.
Dirk V - Des 2021
Algehele gradering
Was goed vir een aand oorslaap.
Celeste L - Des 2021
Algehele gradering
Baie goed en vriendelike mense.
Andries B - Nov 2021
Algehele gradering
Op pad terug na Kaapstad vanaf Johannesburg.
Lees meerGerda H - Nov 2021
Algehele gradering
Netjies skoon en vriendelik.
Aubrey B - Nov 2021
Algehele gradering
Enjoyed the stay, a lovely and cool room.
L S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker geslaap en restaurante is stapafstand
Lelanie M - Aug 2021
Algehele gradering
Ruim, skoon eenheid. Elektriese komberse was 'n groot bonus!
Chanelle B - Jul 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik en goed ingerig.
Bobby H - Jun 2021
Algehele gradering
Was very cosy.
Karin L - Mei 2021
Algehele gradering
Vinnig, doeltreffend, veilig en warm.
Joan V - Mei 2021
Algehele gradering
Parkering was baie nou, voertuig langs my baie naby my gestop, kon skaars my deur oopkry nadat ek juis so na moontlik die muur gestop het.
Johan G - Apr 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en gemaklik.
Anna N - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was regtig 'n lekker ervaring en ek sal weer daar bly.
Roelien G - Mrt 2021
Algehele gradering
Te kort.
Marietjie O - Feb 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Colyn P - Jan 2021
Algehele gradering
Staff very friendly and helpful.
Johanna B - Des 2020
Algehele gradering
Rustig.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Ons is bly julle het die gastehuis se rustigheid en veiligheid ervaar. Ons hoop om julle weer te sien.
Adrian P - Des 2020
Algehele gradering
Was a pleasant surprise.
Helen M - Des 2020
Algehele gradering
Comfortable, quiet little oasis, with lovely little luxuries like the soap and lotion in the bathrooms and the tea and coffee set up.
Suzette P - Des 2020
Algehele gradering
Netjies en mooi.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Suzette, ons is bly jy het daardie ietsie ekstra ondervind het by die Lighthouse en dat julle die verbly skoon en netjiese ervaar het.
Chris N - Des 2020
Algehele gradering
See stars.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Thank you for all your star. We hope to be of service to you again next time you head to Colesberg.
Salome S - Nov 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en rustig.
Willie V - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, pragtige kamer, en veilig parkeerarea vir voertuie.
Louis M - Sep 2020
Algehele gradering
Very comfortable and safe.
Roelof V - Sep 2020
Algehele gradering
Puik oornag-ondervinding.
Tilla V - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige plek met alle geriewe.
Joan V - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker gerus en heerlike ontbyt.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Joan, thank you for rating us so highly. Ons is bly julle het lekker gerus and die ontbyt geniet. Ons hoop ons sien julle weer een van die dae!
Croonie K - Feb 2020
Algehele gradering
Baie stil en lekker.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Dankie vir u waardevolle terugvoering. Ons is bly om te weet dat julle lekker gebly het!
Sien hopelik weer een van die dae.
Rassie V - Jan 2020
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang en het meer gekry as wat bespreek is.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Rassie, ons is so bly dat julle waarde vir geld gekry het. Dankie dat julle jul ondervinding met almal gedeel het!
Nicky V - Jan 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies en troeteldiervriendelik.
Marais K - Jan 2020
Algehele gradering
Oornag by Lighthouse.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Ons is bly om te weet dat julle uitstekende diens by Die Lighthouse ontvang het! Ons streef daarna.
Bianca C - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike ruim kamers.
Lizette P - Des 2019
Algehele gradering
Sal teruggaan.
Werner S - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik en skoon. Super gasvrou!
Annette B - Des 2019
Algehele gradering
Pragtig en netjies en uitstekende diens.
Jan M - Des 2019
Algehele gradering
Lekker plekkie om te oornag.
Jeandré B - Des 2019
Algehele gradering
Rustige middeweg stop.
Lees meerNicola S - Des 2019
Algehele gradering
Versteekte klein juweel!
Hannelie H - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelik. Goeie kommunikasie. Teenwoordig. Skoon. Behulpsaam.
Michel H - Des 2019
Algehele gradering
Lovely visit.
Joane T - Des 2019
Algehele gradering
Voldoen aan ons behoeftes.
Tertia M - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige, ruim kamer. Die beste is ongetwyfeld die lieflike tuin buite waar mens kan sit en jou verlustig in die stilte.
Jutta H - Nov 2019
Algehele gradering
Goeie nagrus vir die langpad.
Nico J - Nov 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras deur die ontvangs, gerief, en veiligheid van die verblyf.
Marilize V - Okt 2019
Algehele gradering
Lieflike groot kamer in die hartjie van Colesberg! Perfekte oornagstop tussen Kaapstad en Johannesburg.
Alta V - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtig.
Blane S - Sep 2019
Algehele gradering
Mooiste huisie ooit.
Hennie V - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier in 'n selfsorg-eenheid. Dankie.
Alet J - Sep 2019
Algehele gradering
Kamer was ruim en baie netjies.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou wonderlike terugvoering Alet. Ons is bly u het lekker gebly en dat jy die Lighthouse sal aanbeveel. Ons sien uit om jul familie en vriende te verwelkom.
Gerhard V - Aug 2019
Algehele gradering
Die geld werd.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Gerhard, ons is bly jy het waarde vir geld by ons gekry en dat jy van ons styl hou. Ons hoop om julle weer een van die dae terug te welkom.
Christelle V - Aug 2019
Algehele gradering
Effektief, gerieflik en aangename ervaring.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Christelle, dankie vir u hoë aanbeveling.
Roger R - Jul 2019
Algehele gradering
A warm and welcoming stay.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Roger, we are happy when we know our guests had a good nights rest and were comfortable too. We are glad you enjoyed your stay. Thank you for your wonderful feedback.
Timo L - Jun 2019
Algehele gradering
Baie goed.
Carin V - Jun 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Jan V - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker ruim kamer.
Timothy K - Mei 2019
Algehele gradering
Perfek.
Karin B - Mei 2019
Algehele gradering
Awesome.
Anton B - Mei 2019
Algehele gradering
Gerieflike en skoon verblyf in Colesberg.
Ilze S - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was sowaar 'n baie aangename ervaring.
Francois C - Apr 2019
Algehele gradering
Was verbaas hoe mooi dit binne is.
Dj V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en puik kamers.
Louis V - Apr 2019
Algehele gradering
Ons het net een aand oorgeslaap op pad Kaapstad toe.
Annemarie V - Apr 2019
Algehele gradering
Warm ontvangs.
Julia D - Apr 2019
Algehele gradering
Verwelkomend en agtermekaar.
Janette L - Mrt 2019
Algehele gradering
Aangename verrassing!
Lindie G - Mrt 2019
Algehele gradering
Was 'n aangename oornagverblyf.
Petro T - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelike, persoonlike diens.
Lienkie O - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Magda N - Feb 2019
Algehele gradering
Oornagverblyf by The Lighhouse was gerieflik en die diens met ons aankoms was flink en vriendelik. Beslis goeie waarde vir geld, veral met die afslag wat tydens ons bespreking van krag was.
Lees meerWillem R - Feb 2019
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Paul J - Jan 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Tina H - Jan 2019
Algehele gradering
I would advise them that the room we had the bed was way to small for someone as tall and large like my husband. Very uncomfortable!
Annalie B - Jan 2019
Algehele gradering
Die verblyf is goed geleë.
Christo K - Jan 2019
Algehele gradering
'n Gemaklike rus-stop tussen die Kaap en Johannesburg.
Martin A - Des 2018
Algehele gradering
Slegs een nag oorgeslaap maar baie netjies.
Pieter V - Des 2018
Algehele gradering
Netjiese gemaklike verblyf.
Michelle B - Des 2018
Algehele gradering
Excellent place to overnight.
Nicky G - Des 2018
Algehele gradering
Briljant.
Natasia N - Des 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Marlize T - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Martie L - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Gert V - Nov 2018
Algehele gradering
Kan dit verseker aanbeveel.
Marita C - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflik, ruim en lekker knus en warm te midde van yskoue weer.
Anne G - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies skoon en gemaklike gerieflike oorslaap plek.
Marinda V - Aug 2018
Algehele gradering
Snoesig in die koue Karoo.
Riandri H - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies.
Monica D - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasies.
Johann F - Jun 2018
Algehele gradering
'n Ou staatmaker.
Manie K - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekende, vriendelike en hulpsame mense.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Manie, dankie vir jul wonderlike terugvoering en aanbevelings!
Johan N - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Bae dankie vir u wonderlike terugvoering. Ons is bly julle het jul aand geniet. Hoop ons sien julle weer een van die dae.
Engela H - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Tracey R - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker plek.
Deborah P - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige gastehuis met baie mooi en netjiese kamers met baie klem op detail en uitstekende kliëntediens.
Lees meerThe Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Dankie vir julle waardevolle terugvoering. Ons waardeer dit terdeë.
Martie A - Apr 2018
Algehele gradering
Sal nêrens anders oorslaap!
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Martie, dankie vir julle terugvoering. Ons sien uit om julle weer een van die dae terug te verwelkom.
Ineke K - Apr 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie rustig.
Lees meerHanlie E - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en als mooi skoon, 'n plesier!
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Pieter, ons is bly om te hoor julle het julle aand by ons geniet.
Michelle S - Mrt 2018
Algehele gradering
Take lots of mosquito repellent along.
Lees meerSarie G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjies en vriendelike diens.
Petrus K - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam. Mense baie vriendelik.
Deon F - Jan 2018
Algehele gradering
Great.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Deon, dankie vir u aanbeveling!
Ons hoop om julle weer te sien.
Christo D - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker met vriendelike en behulpsame ontvangs.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Dankie vir julle wonderlike terugvoering!
Christine F - Jan 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon met lugversorging.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Christine, dankie dat jy jul positiewe ervaring met almal deel!
Pieter B - Des 2017
Algehele gradering
Baie mooi skoon, en baie vriendelik.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Ons waardeer julle positiewe terugvoering!
Dirk B - Des 2017
Algehele gradering
Stylvolle gastehuis met alles wat mens kan benodig.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Dirk, ons is trots op ons persoonlike diens. Dankie vir u wonderlike terugvoering!
Seugnet V - Des 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik by The Lighthouse gebly.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Seugnet, dit is lekker om te hoor julle verras was en dat julle lekker geslaap het.
Dankie vir julle waardering en terugvoering!
Konrad M - Des 2017
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en gemaklik.
Colleen P - Des 2017
Algehele gradering
Cosy and friendly.
Renae B - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike mense.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Renae, ons waardeer julle positiewe terugvoering en ons is so bly dat julle goeie diens ervaar het!
Lizette K - Des 2017
Algehele gradering
Mooi, skoon en netjies.
Mickey V - Des 2017
Algehele gradering
Lekker, skoon en netjies.
Wouter V - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en heerlike nagrus.
Frik B - Nov 2017
Algehele gradering
'n Aangename verrassing.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Frik, so bly om te hoor dat julle verras was en dat julle 'n ideale oornag plek gevind het! Sien julle weer.
Irma L - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Irma, dankie vir julle aanbeveling!
Ian H - Okt 2017
Algehele gradering
Colesberg stop - sentraal, veilig met pragtige tuin.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Dankie vir julle waardevolle terugvoering. Ons sien uit om julle weer te sien.
Hercules K - Okt 2017
Algehele gradering
Goed georganiseerd en rustig.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Dankie vir julle waardevolle terugvoering. Ons sien uit om julle weer te sien.
Janke K - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige skoon verblyf met 'n vriendelike gasvrou.
Louis T - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was absoluut luuks!
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Eilene, thank you for your positive feedback and for sharing it online. We look forward to being of service to you again soon!
Marguerite L - Sep 2017
Algehele gradering
Veilig , rustig en gasvry.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Dankie vir u terugvoering en positiewe opsomming. Goed gaan en sien weer!
Marietjie M - Jul 2017
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het, is daar.
Yvette M - Apr 2017
Algehele gradering
Vriendelike gasvryheid.
Yolandi R - Apr 2017
Algehele gradering
Eienaars is baie gasvry.
Louw P - Apr 2017
Algehele gradering
Baie gerieflike oorslaapplek.
Carin V - Jan 2017
Algehele gradering
Baie netjies, mooi en gerieflik.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Carin, baie dankie vir die positiewe terugvoering! Ons is so bly om te hoor julle het 'n lekker aand by ons spandeer en ons waardeer jou aanbevelinge!
Alida S - Jan 2017
Algehele gradering
Goeie oorslaap verblyf.
Pieter W - Des 2016
Algehele gradering
The guesthouse is very average.
Christel V - Des 2016
Algehele gradering
Sal hul weer gebruik.
Hendrik G - Des 2016
Algehele gradering
Dit was wonderlik om daar te oornag na 'n dag op die pad!
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Riana, ons waardeer jou terugvoering! en strewe daarna om jul oasis op hierdie langpad te wees. So bly julle het jul aand by The Lighthouse geniet !
Michelle V - Des 2016
Algehele gradering
Heerlike halfpad stop tussen die Kaap en Gauteng.
Naomi S - Nov 2016
Algehele gradering
Vriendelike mensies. Heerlike ontbyt en baie mooi plekkies.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Dankie vir u positiewe terugvoering.
Hoop ons sien julle gou weer!
Jan D - Nov 2016
Algehele gradering
Vriendelik en stil.
Elize D - Sep 2016
Algehele gradering
Mooi, netjiese kamer met mooi badkamer.
Marinda C - Sep 2016
Algehele gradering
Fantastiese, vriendelike oase om te bereik na 'n lang reis.
Wilma P - Aug 2016
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en vriendelike ontvangs.
Gerard U - Aug 2016
Algehele gradering
Nice plek as jy daarvan hou om jouself te organiseer en om te bad.
Peet S - Aug 2016
Algehele gradering
Die plek is oud en afgeleef.
Hendrik O - Jul 2016
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf vir 'n gesin van 4.
Trevor W - Mei 2016
Algehele gradering
Great place to stay.
Elsabe D - Mei 2016
Algehele gradering
Wonderlike mense.
Robin W - Apr 2016
Algehele gradering
Good stay.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Thank you Robin,
We are very happy to hear that you enjoyed your stay.
Kindest regards
Danielle @ The Lighthouse Guesthouse
Sanet E - Apr 2016
Algehele gradering
Vyf-ster verblyf!
Marie P - Apr 2016
Algehele gradering
Baie netjies, maar miskien effe duur vir wat mens kry.
Juanita F - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantasties!
John Reginald L - Jan 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Jeanine V - Jan 2016
Algehele gradering
Vriendelik en netjies.
Connie M - Jan 2016
Algehele gradering
Baie lekker blyplek.
Elna L - Jan 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Phillip L - Jan 2016
Algehele gradering
Not great value for money.
Lees meerPhilip L - Jan 2016
Algehele gradering
Baie gerieflike oornagverblyf met uiters vriendelike personeel.
Karen W - Des 2015
Algehele gradering
Heerlik stil. Ons kon werklik rus.
Laurinda D - Des 2015
Algehele gradering
We slept very well, because it was very peaceful.
Catharina R - Des 2015
Algehele gradering
Pateties.
Lees meerThe Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Good day Catharina,
The following information has been quoted directly from our TravelGround listing:
"Establishment facilities include: Wi-Fi hotspot for free internet access." We had also mentioned the location of the hotspot to you on arrival.
"Enjoy dinner at one of the popular restaurants in our street" and "Restaurants are within walking distance."
"Room Description: This unit contains a double bed and a single bed with an en-suite bathroom including a shower. The unit also has an air-conditioner, DStv and coffee/tea facilities."
Furthermore we want to thank you for taking the time to provided us with your feedback.
Kind regards,
Danielle
Annette D - Nov 2015
Algehele gradering
Gerieflik.
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Johann V - Sep 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Ons het 4 uur opgedaag en weer vroeg die volgende oggend gery.
The Lighthouse Guesthouse se terugvoer
Beste Johann,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is jammer om te hoor dat julle nie welkom laat voel is op aankoms nie. Graag word verneem op watter wyse die persoon wat julle ontvang het redelik vreemd was? U terugvoer hierop sal baie waardeer word, aangesien ons nie glo enige persoon wat werksaam is by The Lighthouse Guesthouse vreemd is nie.
Ek is wel bly om te sien dat die fasiliteite geskik was vir jul behoeftes.
Groete,
The Lighthouse Guesthouse - bestuur
Sollie L - Aug 2015
Algehele gradering
Alhoewel kort was dit 'n baie aangename verblyf.
Lucas S - Aug 2015
Algehele gradering
Nie aan te beveel nie.
Hendrik O - Jul 2015
Algehele gradering
Gerieflik oornag in 'n eenheid met karakter.
Annamarie B - Jul 2015
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Vriendelike diens.
Friedrich F - Jul 2015
Algehele gradering
Bly gereeld hier oor, baie netjies.
Renn M - Jul 2015
Algehele gradering
Sal weer daar bly.
Francois J - Jun 2015
Algehele gradering
Netjies en skoon kamer, deaal vir oornag.
Christopher V - Mei 2015
Algehele gradering
Very comfy accommodation.
Franco V - Mei 2015
Algehele gradering
Goeie ontvangs, vriendelike en besorgde mense.
Nigel C - Mei 2015
Algehele gradering
The honeymoon-suite should be renamed! Blue Moon or Fading Moon ...
Lees meerWilliam S - Mei 2015
Algehele gradering
'n Bitter teleurstelling om 'n reis mee af te sluit.
Lees meerNicol B - Mei 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam en netjies!
Alta G - Apr 2015
Algehele gradering
Awesome and well received.
Anneke C - Apr 2015
Algehele gradering
Die ligging van die kamer was 'n probleem.
Anni L - Mrt 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en baie vriendelike diens.
Colette B - Feb 2015
Algehele gradering
Vriendelik en skoon akkommodasie.
Marcel J - Jan 2015
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en gerieflik.
Wynand S - Jan 2015
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam en volgens verwagting!
Annalie N - Jan 2015
Algehele gradering
Geen hulp met bagasie nie.
Gert L - Des 2014
Algehele gradering
Baie swak.
Willem B - Des 2014
Algehele gradering
Pragtige plek.
Lallie P - Des 2014
Algehele gradering
Baie lekker, geen probleem!
Yolanda M - Nov 2014
Algehele gradering
Baie lekker plekkie ...
Andre B - Nov 2014
Algehele gradering
Uiters positiewe ervaring.
Susan D - Okt 2014
Algehele gradering
UItstekend!
Helena V - Okt 2014
Algehele gradering
Ons het slegs oornag en het nie veel tyd in die gastehuis deurgebring nie.
Leon K - Okt 2014
Algehele gradering
Slegs oornag, maar lekker geslaap.
Maret D - Jul 2014
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
Jani R - Jul 2014
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Angie C - Jul 2014
Algehele gradering
Very welcoming, friendly service. The rooms were very clean and sweet.
Ruan G - Jun 2014
Algehele gradering
Lekker oorslaap in Colesberg!
John M - Jun 2014
Algehele gradering
Wonderlik, ten spyte daarvan dat net twee DStv-kanale gewerk het.
Shanelee P - Jun 2014
Algehele gradering
Vriendelike diens en mooi kamers. Sal dit definitief aanraai vir enige iemand.
Cielie S - Mei 2014
Algehele gradering
Skoon maar geen voldoende inligting en beskikbaarheid vir vrae deur opsigter nie
Marisa J - Apr 2014
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld; het lekker gebly.
Julien V - Apr 2014
Algehele gradering
Very well furnished, friendly people and beautiful interior.
Trudie G - Mrt 2014
Algehele gradering
'n Pragtige, antieke gevoel en historiese belewenis.
Lees meerDavid L - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Miempie C - Jan 2014
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, veilig en lekker om daar te bly!
Teresa B - Jan 2014
Algehele gradering
Goeie verblyf loopafstand van restaurante. Veilige parkering en uitstekende diens!
Lomé L - Jan 2014
Algehele gradering
'n Gerieflike verblyf.
Magriet L - Jan 2014
Algehele gradering
Lekke!
Heiko W - Des 2013
Algehele gradering
Very friendly
Pauline L - Des 2013
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig en goeie diens.
Anri V - Aug 2013
Algehele gradering
Gemaklike en vinnige oornagplekkie!
Maria W - Aug 2013
Algehele gradering
Great value for money, very friendly people.
Darryn D - Jul 2013
Algehele gradering
Friendly hosts!
Wilson B - Jul 2013
Algehele gradering
Great host, great place, Recommended
Hester D - Apr 2013
Algehele gradering
Het baie lekker geslaap en veilig gevoel
Walter F - Apr 2013
Algehele gradering
Baie genotvol en uitstekende gashere.
Comien D - Mrt 2013
Algehele gradering
Gerieflik met oornag fasiliteite ...
Linda S - Jan 2013
Algehele gradering
Good
Allan T - Nov 2012
Algehele gradering
Nice and comfy
Dr George S - Jun 2012
Algehele gradering
Very comfortable, were very well received and every request was granted immediately.
Dirk H - Apr 2012
Algehele gradering
Ideal stop-over
Wynand O - Mrt 2012
Algehele gradering
Lovely
Ingrid L - Des 2011
Algehele gradering
Lovely
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 40, Colesberg, 9795, Noord-Kaap