The Cozy Room
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reënblomstraat 3, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Cozy Room is 'n kamer met 'n privaat ingang teenaan die eienaar se hoofhuis in Clanwilliam. Dit is ideaal vir sakereisigers en gaste is welkom om op die stoep voor die kamer te ontspan.
Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed, genoeg kasspasie, 'n koffiestasie, lugversorging, gratis WiFi en die volle DStv-pakket. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die koffiestasie het 'n mikrogolf, yskassie en ketel. Koffie, tee en melk word voorsien.
Die area is baie veilig en stil en word 24/7 met kameras gemonitor. Veilige, oop parkeerplek is op die erf beskikbaar. Let asb. dat die huis nie omhein is nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ulma Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Reënblomstraat 3, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink The Cozy Room het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clanwilliam Sederberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reënblomstraat 3, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap