Sands Beach Breaks Manor
Kry 35% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation-weg 102b, Ballito, 4320, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R3 200R2 080 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sands Beach Breaks Manor is reg op die gewilde Willard's Beach in Ballito en is 'n pragtige en ruim selfsorgwoonstel met moderne kenmerke. Die panoramiese see-uitsigte maak dit ideaal vir 'n kusvakansie met geliefdes.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en bied direkte toegang tot die balkon. Dit het ook 'n koninggrootte-bed en 'n TV. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, dubbelwasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea het lugversorging en die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Gaste het toegang tot 'n skottelgoedwasser in die aparte opwaskamer. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 6 stoele en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakbalkon met 'n etenstafel en 'n gasbraai wat die ideale plek is vir 'n oggendkoffie of skemerkelkie met 'n uitsig oor Willard's Beach. Die kompleks het 'n lieflike gemeenskaplike braai- en swembadarea, asook direkte toegang tot die strand. Die woonstel het ook 2 veilige onderdakparkeerplekke. Die woonstelgebou het 'n kragopwekker tydens beurtkrag.
Oorkant die pad is daar 'n klein winkelsentrum waar gaste kruideniersware of wegneemetes kan koop. Die Ballito-promenade lei na verskeie gewilde restaurante
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 184
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Compensation-weg 102b, Ballito, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sands Beach Breaks Manor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation-weg 102b, Ballito, 4320, KwaZulu-Natal