Top Unit
Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Gericke's Corner 2, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 100R1 680 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Oupa se Pitte is 'n selfsorgeenheid op die onderste verdieping in Heroldsbaai, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Die eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders. Daar is 2 ekstra beddens vir kinders in die sitarea. Die ander badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, Nespresso-masjien, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Dit lei na die etenstafel geskik vir 8 gaste en 'n uitsig op die berge.
Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en gratis WiFi. Daar is ook 'n sonkragstelsel.
Die stoep het sitplek en 'n braai-area met 'n see-uitsig. Die verblyf het direkte toegang tot die strand. Die agterplaas het 'n wasgoedarea met 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n vrieskas, Daar is ook 'n buitestort.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Inge Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 108
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Gericke's Corner 2, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Top Unit het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heroldsbaai George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Gericke's Corner 2, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom