Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onze Rus

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 31 Mei 2024 tot 1 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 56, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 R1 840 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Onze Rus is ’n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 6 gaste in Franskraal, net 190 m van die rotsstrand af.

Dié dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eerste en tweede slaapkamer op die onderste verdieping het elk ’n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer op die boonste verdieping het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met ’n yskas, vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n TV en 'n kaggel in die sitkamer en die huis het 'n eetarea. Gaste mag nie in die kaggel braai nie.

Die leefarea op die boonste verdieping lei na ’n balkon met ’n ingeboude braai. Die huis het verder ’n DVD-speler, haardroër, en veselinternet. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie.

Doendinge sluit swem, visvang, skubaduik, stap- en 4x4-roetes en haaihokduik in.

Rook is verbode binnenshuis. Stompies moet asb. in 'n drom gegooi word en nie buite rondgestrooi word nie. Braai in die kaggel word nie toegelaat nie.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Gaste moet asb. hul eie braairooster en strandhanddoeke saambring.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Onze Rus
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Naude-straat 56, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onze Rus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
R2 300 R1 840
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 300
R2 300 R1 840
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 56, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbif2q3U7BuPsB6JmMg2S5cVrb7meDRZBlwS0lfA6MOfjWgwOxF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 840 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 56 Naudé Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.611699 19.382143
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem