Mitat Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mart Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 100
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Marc M - Mei 2024
Algehele gradering
Great.
Elize V - Mei 2024
Algehele gradering
Gasvryheid, veilige parkering en baie netjiese eenheid!
Johan K - Apr 2024
Algehele gradering
Het oornag daar om lang pad te breek en sal weer so maak.
Frans G - Apr 2024
Algehele gradering
Persoon en besigheid met integriteit.
John S - Apr 2024
Algehele gradering
Most comfortable and clean.
Morrison B - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Anke G - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlik!
Ansie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik mooi skoon plek.
Bennie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Mart @ netheid.
Vivienne C - Mrt 2024
Algehele gradering
It was a clean, comfortable, safe stay.
Gerhard M - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende gasvrou en uitstekende akkommodasie.
Marinda F - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike rus.
Jacobus D - Feb 2024
Algehele gradering
Die ervaring was baie positief. Sal die gastehuis aanbeveel.
Elize V - Feb 2024
Algehele gradering
Ten volle toegerus met alles wat mens nodig het om oor te bly. Y.
Irma Z - Feb 2024
Algehele gradering
Net dat ek nie op die stoep kon rook nie, maar die was fine.
Karien G - Jan 2024
Algehele gradering
Baie gemaklik gebly en genoeg ruimte vir groot gesin.
Erno K - Jan 2024
Algehele gradering
One night's simple stop-over.
Lynette B - Jan 2024
Algehele gradering
Het heerlik gebly. Home from home!
Lees meerMargaret L - Jan 2024
Algehele gradering
Stukke vakansieplaas.
Line G - Jan 2024
Algehele gradering
Oulike, rustige verblyf na 'n lang pad.
Chantelle B - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend, sal verseker weer daar oorbly.
Clirese M - Des 2023
Algehele gradering
Ons was met soveel liefde ontvang. Ons het heerlik gekuier en geslaap.
Richard P - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gebly, mooi tuin.
Ronelle B - Des 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf. Gasvrou doen moeite om dit gerieflik te maak.
Thea L - Des 2023
Algehele gradering
Meer as voldoende vir 'n halfpad stop.
Anita F - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Marthie E - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker plek.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die resensie Marthie. Dis net jammer om te sien dat jy dink jy nie waarde vir jou geld gekry het nie. Ek het gratis aan julle voorsien een liter melk en weatbix, muffins, jogurt en vrugte. Ek hou daarvan dat my gaste iets te ete het voor hulle vertrek. Daar was ook 'n twee liter water bottel in die yskas gevul met gekoopte gesuiwerde water tot julle beskikking. Ek is werklik jammer dat jy nog water in botteltjies ook wou gehad het. Groete Mart
Wayne M - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Koos H - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam, netjies en skoon.
Charlton M - Aug 2023
Algehele gradering
A home a way from home definitely.
Ryan M - Aug 2023
Algehele gradering
Comfortable and cosy accommodation.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Thank you Ryan for the review. I am glad to hear that you enjoyed Mitat. Hope to see you again. Regards Mart
Siegfried K - Aug 2023
Algehele gradering
Awesome, very friendly place.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Thank you for taking time to write a review for Mitat, and the kind words! Hope to see you soon again. Mitat-greetings.
Anna-mari D - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, goed ingerig, veilig.
Henk M - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek. Waarde vir geld.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die vol punte Henk! Ek is bly julle was tevrede. Mitat-groete
Frik P - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend, soos altyd!
Maryke K - Jul 2023
Algehele gradering
Puik verblyf en kommunikasie.
Stéphan D - Jul 2023
Algehele gradering
Puik!
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie Stephan. Mens is nooit te oud om te leer nie - dit was so lekker om jou te volg met die live location tot by die hek. Ek is bly jy was te vrede met wat Mitat vir jou bied.
Mitat-groete!
Frik P - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend soos altyd!
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie, dit was sommer lekker julle en die familie te huisves. Mag ons paaie weer kruis. Mitat-groete.
Jan-harm R - Jun 2023
Algehele gradering
Perfekte oornag en baie gerieflik.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dankie Jan-harm vir jou resensie!! Alle voorspoed vir jou nuwe onderneming in George. Mitat-groete.
Thania E - Jun 2023
Algehele gradering
Hartlike ontvangs, pragtige omgewing.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Altyd lekker om te hoor wanneer gaste Mitat as "jou huis weg van die huis" ervaar. Dankie vir die resensie, en kom kuier gerus weer.
Mitat-groete
George P - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik oorgeslaap.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dankie George, vir die mooi resensie. Ek is bly julle het Mitat geniet. Kom gerus weer. Mitat-groete
Istelle G - Mei 2023
Algehele gradering
Die mooiste huisie vir oornag.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dankie Istelle vir die resensie en al die sterre. Kom kuier gerus weer Mitat-groete
Hugo P - Apr 2023
Algehele gradering
Friendly and very homey stay.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Thank you Hugo, for the review and all the stars. Hope to welcome you again in future. Regards. Mart
Deon V - Apr 2023
Algehele gradering
Awsome en baie netjies, sal weer daar tuis gaan.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dankie vir julle resensie. Hoop julle kan gou weer kom kuier. Mitat groete,
Adele K - Apr 2023
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Mitat Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die sterre. Lekker om te hoor julle was tevrede. Mitat-groete
Rochelle K - Apr 2023
Algehele gradering
Baie cosy en netjies.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Lekker om te hoor dat julle Mitat geniet het. Groete, Mart
Chantal T - Apr 2023
Algehele gradering
Charming Karoo stop over.
Lees meerMitat Gastehuis se terugvoer
Thank you, Chantal, for the kind words and all the stars. I hope to see you soon. Mart
Nerine B - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die resensie en 5 sterre Nerine. Ek is bly julle was tevrede. Mitat-groete
Anette F - Mrt 2023
Algehele gradering
Eienaars is mense met goeie harte en verblyf is top kwaliteit.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die komplimente en aanbevelings Anette! Groot waardering daarvoor en al ons sterre. Hoop julle kan gou weer kom kuier. Mitat-groete
Jacoe B - Mrt 2023
Algehele gradering
Gasvryheid en lekker bederf.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Lekker om te hoor dit was vir julle 'n tuiste. Dankie vir die 5 sterre. Kom kuier gou weer. Mitat-groete
Wayne M - Mrt 2023
Algehele gradering
Great mense, amazing plek.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dankie Wayne. Lekker om te hoor jy was tevrede. Mitat-groete.
Elba M - Feb 2023
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel. Lieflike plek.
Naas S - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gesellig vir oorslaap.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die resensie, maar wil ek graag hiermee beklemtoon dat daar meer as net die LED lig beskikbaar is tydens beurtkrag.
Dit is jammer u het seker vergeet van die flits wat reg langs die LED lig staan wat ek uitgewys het. Verder is daar ook 2 kerse beskikbaar vir gaste tydens beurtkrag, een in die kitchenette-area, en een in die badkamer.
Die sterk solar lig (wat altyd aan is ongeag beurtkrag) op die patio by die skuifdeur, voorsien ook voldoende lig vir die area, wat ook inskyn in die kamer. Die "block out" gordyne beskerm die kamer weer teen hierdie solar lig wat dan weer 'n donker kamer verseker indien gaste dit sou verkies.
Daar is ook 'n solar lig in die parkeerarea van kamer 1 wat weer op sy beurt voldoende lig verskaf tydens beurtkrag vir die area en ook vir die area tot by die patio voor die skuifdeur.
Ja, daar is slegs Netflix beskikbaar (soos die beskrywing van Mitat ook meld), sowel as al die ander webwerwe wat slim-TV's aanbied.
Beurtkrag is nogal 'n aanpassing soos u genoem het.
Groete, Mart
Ria V - Jan 2023
Algehele gradering
Het gevoel soos my eie huis.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dit is so lekker om te lees dat dit jou ervaring was Ria, dan het ek geslaag in my pogings. Baie dankie vir jou sterre. Sterkte ook met jou nuwe toekoms in die Wes-Kaap. Mitat-groete.
Sonicke G - Jan 2023
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie en al die sterre. Hoop om julle gou weer te sien. Mitat-groete.
Teresa F - Des 2022
Algehele gradering
Uitsonderlike plek! Gasvry, super skoon en baie attent op detail!
Tinus L - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en als wat jy nodig het.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die resensie. Ek is bly dat die lig voldoende was en dat julle kon water kook. Groete, Mart.
Trechia A - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig. Naby die N1.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie. Kom kuier gerus weer. Mitat-groete
Leoni T - Des 2022
Algehele gradering
Mart was baie verwelkoming en vriendelik.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dis lekker om te hoor dat julle die aand geniet het by Mitat. Kom gerus weer!
Anke K - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig, gemaklik en veilig.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir al die sterre. Lekker om te hoor julle het die kamer geniet. Kom gerus weer.
Gill H - Nov 2022
Algehele gradering
Lovely little cottage separate from the house.
Mitat Gastehuis se terugvoer
I am glad to hear that you enjoyed the privacy and everything it had to offer. Hope to welcome you back again soon. Greetings from Mitat.
John B - Nov 2022
Algehele gradering
Absolute great find.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Thank you John, for your kind words and review. You are welcome back anytime.
Chris O - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Die plek was baie mooi skoon en netjies.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir al die sterre. Sien uit om julle weer te ontvang.
Joseph T - Okt 2022
Algehele gradering
Daar is net een woord: uitstekend.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Baie dankie julle! Lekker om te hoor julle was baie tevrede. Kom kuier gerus weer! Mitat-groete.
John P - Okt 2022
Algehele gradering
One of the best places we have stayed in. Excellent host, very welcoming.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Thank you for the review! Glad to hear that you enjoyed your stay at Mitat. Hope to welcome you back soon. Regards Mart
Anita F - Okt 2022
Algehele gradering
Juweel van ń plek!!
Mitat Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Altyd lekker om te hoor as gaste ons plek geniet. Kom gerus weer.
Inge D - Okt 2022
Algehele gradering
Perfect for the purpose.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Thank you for the review, I am glad that you enjoyed your stay. Regards, Mart.
Adri W - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflik, mooi, lekker!
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dankie Donald, vir die mooi resensie. Sien uit om jou weer te ontvang.
Mitat-groete.
Estelle B - Sep 2022
Algehele gradering
Het slegs een nag oornag, maar absoluut waarde vir jou geld.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die resensie Estelle. Lekker om te hoor dat julle tevrede was.
David D - Sep 2022
Algehele gradering
Beste gastehuis wat ons ooit in oorgebly het.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die baie mooi resensie. Altyd lekker as 'n mens se harde werk waardeer en beloon word. Sien uit om julle weer te verwelkom!
Cecilia S - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die resensie. Vriendelike groete, Mart.
Wilna V - Sep 2022
Algehele gradering
Mart het ons so vriendelik ontvang en tuis laat voel.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Wilna, ek is bly dat julle lekker geslaap het, en die privaatheid geniet het. Dankie vir al die sterre!! Hoop ons sien mekaar sommer gou weer. Mitat groete.
Genna S - Sep 2022
Algehele gradering
Lieflik. Waarde vir geld. Gasvry. Als wat jy nodig het en als werk maklik.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die komplimente. Ons sien uit om julle weer te sien. Mitat-groete.
Ine-mari V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gasvry en netjies.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dit was lekker om jou te verwelkom. Hoop jou vroeg-oggend stap in die Karoo Nasionale Park was lekker.
Lieze Lotte T - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige en netjiese verblyf.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie. Vriendelike groete, Mart.
Frik P - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Mitat Gastehuis se terugvoer
Lekker om te hoor jy was tevrede. Groete, Mart.
Douw V - Aug 2022
Algehele gradering
'n Ware oase in die middel van Beaufort-Wes. Sien uit na die volgende besoek.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Dit is altyd lekker om te hoor die eenheid het voldoen aan jul verwagtinge. Ons sien uit om julle weer te sien.
Danelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Bly om te hoor jy het tuis gevoel by ons! Mitat-groete
Karen M - Aug 2022
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam en veilig.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die resensie - Kerswin is 'n model-gas!
Groete, Mart
Christine M - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjiese, gerieflike oornagplek, met vriendelike, behulpsame gasvrou.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dit was lekker om vir julle 'n rusplek te bied. Hoop ons sien julle sommer gou weer! Groetnis Mart
Danelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Baie dankie ook vir jou vriendelikheid en die mooi woorde. Mag ons paaie gou weer kruis! Vriendelike groete. Mart
Ria V - Aug 2022
Algehele gradering
Was die beste oornagfasiliteit nog.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Ria vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer te ontvang! Vriendelike groete, Mart.
Hendrik C - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker oornag!
Mitat Gastehuis se terugvoer
Bly ons kon julle akkommodeer. Kom bly gerus weer by ons. Vriendelike Mitat-groete.
Manie M - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelike, warm ontvangs deur gasheer en gasvrou. Uiters skoon en baie gerieflik. Hoogs aanbeveel.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Manie - dis so lekker om te hoor dat jy meer as tevrede was! Baie dankie vir die baie mooi kompliment. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete Mart
Anna-mari V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly, baie mooi, netjies en privaat.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Ons is bly Mitat het voldoen aan julle behoeftes. Ons verwelkom julle graag terug. Groete Mart
Thealize L - Jul 2022
Algehele gradering
What a pleasure! Sal enige tyd weer daar oorslaap.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie! Kom kuier gerus weer.
Brenda D - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike oase langs die lang pad!
Mitat Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie!
Andriette V - Jul 2022
Algehele gradering
Perfekte plek vir halfpad nagrus.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Lekker om te hoor dat Mitat goed was julle! Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Anna-mari D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies, als net mooi en met baie liefde gedoen.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Anna-mari! Hoop julle kan sommer gou weer kom kuier.
Charl H - Jul 2022
Algehele gradering
Ek het lekker geslaap.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dankie Charl vir die resensie. Ons is bly jy het dit geniet.
Minette L - Jul 2022
Algehele gradering
Baie gasvry. Sal beslis weer daar gaan slaap.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die resensie. Kom gerus weer!
Charl H - Jun 2022
Algehele gradering
Ek het lekker geslaap.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dankie Charl, ons is bly jy het dit geniet by ons. Mag ons paaie weer kruis.
Winsie O - Jun 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Ons is bly om te hoor julle was tevrede.
Marthinus L - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het dit terdeë geniet.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Ek is bly om te hoor julle het die verblyf by ons geniet.
Vriendelike groete
Mart
Jacobus M - Jun 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die resensie. Dit is lekker om te hoor dat julle die tuin ook geniet het. Kom kuier gou weer.
Dawn D - Jun 2022
Algehele gradering
Fantastic cleanliness and convenience.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Thank you for the kind words. We are glad that you enjoyed your stay with us. Hope to see you soon again.
Ronell V - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderlike en gemaklike oornagverblyf.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie Ronell. Dit was lekker om julle te kon bederf. Mag ons paaie weer kruis. Mooi loop. Mitat-groete.
Lizan M - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerMitat Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Lizan. Dit was so lekker om julle te bederf. Hoop ons paaie kruis eendag weer. Mitat-groete
Sakkie V - Mei 2022
Algehele gradering
Great, great, great!
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dankie Sakkie.
Hendrien O - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Mitat Gastehuis se terugvoer
Dankie Hendrien, ek is bly dit was vir julle lekker by ons. Ek wil ook van die geleentheid gebruik maak om ook vir jou te komplimenteer, die kamer was so netjies gelaat toe jul weg is. Dankie daarvoor. Groete, Mart.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Voortrekkerstraat 48, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap