- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plot 59, Bospoort, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Meloding Guest House is in 'n stil, plattelandse omgewing in die gewilde vakansiedorp Bela-Bela, in Limpopo, Suid-Afrika, geleë. Of jy nou vir besigheid of plesier reis, kan jy in die welige tuine ontspan en die lieflike geluid van voëltjies wat sing geniet.
Hierdie dubbelverdieping-herehuis bied 16 individueel versierde suites, almal pragtig gemeubileer met lieflike, wit perkallinne, stylvolle, moderne meubels en wêreldklas afwerkings.
Daar is 'n swembad op die perseel wat tydens die wintermaande verhit word. Die perseel word deur 'n heining en 'n afstandbeheerdehek beveilig.
Meloding Gastehuis is ontwerp om die grasie en elegansie van die eertydse plattelandse leefstyl vas te vang. Ons akkommodeer besigheidsvergaderings, sosiale middagetes of spesiale aandete-reëlings en troues.
Die gastehuis is net 'n paar minute se ry vanaf al Bela-Bela se besienswaardighede en sportgeriewe.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Ruth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Plot 59, Bospoort, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Meloding Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plot 59, Bospoort, Bela-Bela, 0480, Limpopo