Grootvalleij Plaas Akkommodasie - Blommehuisie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Esmi Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 110
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Peter S - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlike verblyf tussen die blomme met 'n innemende gasvrou.
Lees meerCorlia L - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Marius C - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik stil en rustig, pragtige omgewing met pragtige blomme.
Peter S - Sep 2022
Algehele gradering
Die Blommehuisie se advertensie sê dit reguit - moenie fancy goed verwag nie. Dit is so reg in ons kraal. We loved it!
Christine P - Sep 2022
Algehele gradering
Dis 'n ongelooflike plek. Rus en vrede vir die siel. Die mooiste uitsig. Baie vriendelike gasvrou.
Marianne R - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Walter G - Sep 2022
Algehele gradering
Great location, beautiful views, friendly reception and an interesting small library.
Roelof J - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring. Die blomme was pragtig, die hemelruim skoon en sterre sommer by jou. Die stilte was oorverdowend!
Daan En Rina O - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig, mooi en baie gerieflik.
James L - Aug 2021
Algehele gradering
Basiese plaasverblyf in die veld.
Elize S - Sep 2020
Algehele gradering
Ongelooflik oulik ingerig vir 'n gerieflike kuier.
Kobus V - Aug 2019
Algehele gradering
Hier word jy weer mens.
Lees meerSusan R - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig en pragtig.
Dawie M - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlike 'off the grid' plaasverblyf en ons het dit baie geniet.
Barnie H - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Dieter L - Sep 2017
Algehele gradering
Mooi stil en ongesteurd, lekker gestap.
Irene W - Aug 2017
Algehele gradering
Our friendly hostess made us very welcome. It was a pleasure to stay in the quaint Kliphuisie. (We were not in Blommehuisie)
Alexander V - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig en die sterrehemel is so baie pragtig! Een egte winner en gunsteling van ons.
Riaan V - Sep 2016
Algehele gradering
Wat 'n fantastiese ervaring!
Ansie V - Sep 2015
Algehele gradering
Drie nagte daar gebly en omliggende bestemmings besoek. Blommetyd grootliks verby, maar steeds pragtige plekke gesien.
Delon V - Sep 2015
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Jillian B - Sep 2015
Algehele gradering
Comfortable cottage in a unique and beautiful setting.
Lees meerMaarie J - Sep 2015
Algehele gradering
Te ver van hoofpaaie.
Elsa V - Aug 2015
Algehele gradering
'n Blommekyk-bestemming op 'n plaas.
Alexander Van De Kamp N - Aug 2015
Algehele gradering
Wat een magnifiek uitzicht, we hadden een heerlijk verblijf hier, een absolute aanrader. Om echt tot rust te komen en wat een schitterende bloemen.
Inge B - Sep 2014
Algehele gradering
Dit was heerlik! Sal definitief weer gaan! Die rustigheid, geen sein, geen elektrisiteit was absoluut fantasties! Ons het so lekker uitgerus!
Gerrit M - Aug 2014
Algehele gradering
Dit was 'n baie, baie mooi uitsig. Pragtig.
Morne S - Mei 2014
Algehele gradering
Ongelooflik rustig en stil!
Denise O - Sep 2013
Algehele gradering
Puik!
Johan L - Aug 2013
Algehele gradering
Ten spyte van die koue het ons lekker warm gestort en geslaap. Dankie vir die gasverwarmer.
Kleintjie D - Aug 2013
Algehele gradering
Pragtig en uniek.
Thersia K - Jul 2013
Algehele gradering
Terugverlang na 'n tyd wat verby is.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootvalleijplaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap