Lodge 54 Hoedspruit Wildlife Estate
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rotsvy-weg 14, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Lodge 54 Hoedspruit Wildlife Estate is ’n selfsorghuis in die Hoedspruit Wildlife Estate. Dit is een van die gewildste landgoedere in die Laeveld-bos en is 50 minute vanaf die naaste Krugerwildtuinhek. Daar is vrylopende wild op die landgoed, insluitend kameelperde, sebras, waterbokke, wildebeeste, koedoes en ander kleiner bokke. Gaste kan veilig in die landgoed rondloop en daar is verskeie damme en voëluitkykpunte.
Die huis het lugversorging en bied verblyf aan tot 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Hierdie kamer het skuifdeure wat na ’n stoep met sitplekke lei. Die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir klein kinders. Gaste deel ’n badkamer wat ’n stort-oor-bad, toilet en wasbak het.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ’n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en ’n toonbank met stoeltjies. Daar is ’n aparte opwaskamer met ’n skottelgoedwasser en ’n wasmasjien. Die eetarea het ’n etenstafel met 4 sitplekke. Die sitarea het sitplekke en ’n platskerm-TV. Skuifdeure lei na ’n stoep met meubels en ’n ingeboude braai, sowel as ’n beskutte tuin-area. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Die eenheid het 'n omsetter wat tydens beurtkrag inskop.
Die landgoed het ’n gemeenskaplike swembad en ’n ingeboude braai-area.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Silke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Rotsvy-weg 14, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Lodge 54 Hoedspruit Wildlife Estate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rotsvy-weg 14, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo