Living next door to Alice
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rontree-laan 12, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R17 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Living Next Door to Alice bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike Kampsbaai-huis uit die middel van die 20ste eeu. Dit is 'n wonderlike opsie vir familie en vriende vir 'n wegbreek aangesien hierdie huis pragtig gerestoureer is met 'n uitnodigende tuin en pragtige see-uitsigte.
Die huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Vier slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 'n kinderbed. Drie badkamers het 'n stort en die vierde badkamer het 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n elektriese stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Die knus sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV met Netflix en 'n gaskaggel waar gaste lekker met 'n boek kan ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n privaat stoep buite met 'n tafel en stoele waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Boonop het hierdie huis braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Therese Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Rontree-laan 12, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kampsbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rontree-laan 12, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap