Littlestone Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laaiplaats No. 59/6, Leeukloof, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Littlestone Cottage is 'n klipkothuis op 'n plaas aan die voet van die Outeniekwaberge in Mosselbaai. Dis aan die oewer van 'n rivier met 'n inheemse bos waar mens die stilte van die natuur kan geniet geleë. Daar is beperkte selfoonopvangs en geen TV nie, so dit is meer geskik vir gaste wat van natuur en stilte hou.
Die kothuis het 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed wat geskik is vir kinders, en bied toegang tot 'n aparte badkamer.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Verder is daar ook 'n kaggel en 'n binne-braai-area en 'n lapa buite. Die stoep het 'n eetarea met 'n uitsig oor die rivier.
Gaste kan voetslaan, visvang, swem en voëlkyk op die plaas en die dorpe Groot-Brakrivier en Mosselbaai is net 'n kort entjie se ry hiervandaan.
Daar is 6 km-grondpad wat na die verblyf lei en redelik glad kan wees wanneer dit baie reën. 'n Voertuig met 'n hoë profiel word aanbeveel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Joeline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Laaiplaats No. 59/6, Leeukloof, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Littlestone Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laaiplaats No. 59/6, Leeukloof, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap