Little Breede Cottage
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Lodge and Fishing Resort 202, Witsand, 6660, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 300R1 170 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Little Breede Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis in die veilige Breede River Lodge and Fishing Resort in Witsand. Die kothuis bied 'n lieflike uisig oor die Breederivier en gaste kan die mooiste sonsondergange vanaf die stoep geniet.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer is op die solder en beskik oor 2 driekwartbeddens. Let asb. dat daar 'n steil trap is wat na die slaapkamer lei. Gaste gebruik die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, yskassie en lugbraaier. Daar is 'n etenstafel waar gaste maaltye saam kan geniet. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar, asook ononderbroke kragtoevoer.
Die voorstoep het sitplek waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet terwyl hulle oor die rivier uitkyk en die agterplaas het 'n tuin met 'n ingeboude braai en piekniektafel. Gaste het volle toegang tot die oord se gemeenskaplike swembad en privaat hawe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Yvette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 63
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Joseph Barry-rylaan, Breede River Lodge and Fishing Resort 202, Witsand, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink Little Breede Cottage het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Lodge and Fishing Resort 202, Witsand, 6660, Wes-Kaap