Kry 35% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Apr 2024 tot 21 Jun 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeckstraat 20, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 000R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Life & Leisure Boutique Guesthouse & Co-Living is in die hartjie van Stellenbosch naby Kaapstad en is 'n unieke ruimte vir die kunsliefhebbers en avontuurlustige reisiger.
'n Vriendelike verwelkoming en netheid is ons prioriteite. Die kamers het almal modern beligte kombuisies met eetgerei, 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasserseep, handdoeke en 'n snyplank op die wasbak met warm en koue water. 'n Beginnerspakkie word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie melk bring.
Die gastehuis bied 9 gastekamers wat individueel versier is en het elk 'n koninggrootte-bed of koningingrootte-bed, asook 'n moderne en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamers sluit 'n TV met Netflix in. Gaste gebruik hul eie intekenbesonderhede.
Die gastehuis het 2 sitareas, 'n kroeg met verversings en konferensiegeriewe met plek vir 12 afgevaardigdes. Die eetarea het oorgenoeg sitplek en lei na die swembad in die binnehof.
Life & Leisure Boutique Guest House word beskryf as 'n Art Deco-droom met luukse styl en is bekend vir sy stylvolle ontwerp en elegante funksionaliteit. Dié gastehuis is ideaal vir ontspanningsreisigers, sowel as sakereisigers.
Die verblyf spesialiseer in kleiner konferensies en fokus op die skep van individuele ervarings vir gaste. Die Yellow-kamer is die perfekte venue vir 'n spanbou en ander vergaderings.
'n Omsetter voorsien krag aan die ligte en WiFi tydens beurtkrag, maar die kragproppe werk nie.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Margie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Van Riebeeckstraat 20, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Life & Leisure Guesthouse & Co-Living het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Sentraal Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeckstraat 20, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap