Lark Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61, Karoo Secret, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lark Cottage is in Aberdeen en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige uitsig op die Karooberge. Die verblyf is ideaal vir voëlliefhebbers en gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Verblyf is beskikbaar in 2 kothuise wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke kothuis is oopplan en het of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke kothuis het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis van elke kothuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke kothuis het ook sonkragligte en 'n gasgeiser.
Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Margot Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R61, Karoo Secret, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61, Karoo Secret, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap