Lalla Rookh
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nkwazi-rylaan 55, Zinkwazi-strand, 4480, KwaZulu-Natal
- Vanaf R8 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Lalla Rookh bied selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis aan die strand in Zinkwazi-strand, KwaZulu-Natal. Hierdie verblyf is die ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende verblyf op die water.
Dié huis het slaapplek vir 8 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide die derde en vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 4 enkelbeddens vir kinders in die vyfde slaapkamer. Die eerste gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Buite is 'n privaat, beskutte badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n groot etenstafel en 'n binnenshuise kaggel. Die kamer lei na 'n onderdakstoep met sitplek, 'n etenstafel, 'n Weber-braai en ongerepte uitsigte oor die strandmeer en die strand. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n swembad, parkeerplek op die perseel, 'n groot tuin en direkte toegang tot die water. Hierdie verblyf is naby plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.8/5
Engela Geverifieer
Eiendomme 38
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Nkwazi-rylaan 55, Zinkwazi-strand, 4480, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Zinkwazi Beach Nkwazi Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nkwazi-rylaan 55, Zinkwazi-strand, 4480, KwaZulu-Natal