La Mer Unit C
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Mei 2024 tot 14 Jun 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Post Office-laan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 435R1 076 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
La Mer Unit C is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Margate, net 50 m van Margate se hoofstrand af.
Hierdie bekoorlike woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens elk en gaste deel die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na die eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Die sitarea bied toegang tot die balkon wat sitplek en 'n gasbraai het. Hierdie eiendom het 24 uur-sekuriteit en kelderparkeerplek vir 1 voertuig.
Gaste kan die gemeenskaplike swembad geniet of in die tuin ontspan. Daar is gewilde visvangplekke in die area wat die Margate Fishing Pier insluit wat 'n klipgooi van die La Mer-kompleks is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 242
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Post Office-laan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Mer Unit C het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Post Office-laan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal