Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Ford

Gastehuis
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langford, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

La Ford gastekamer is in Hopetown geleë en bied selfsorgverblyf met skilderagtige uitsigte en 'n rustige atmosfeer. Dit is ideaal vir paartjies of klein gesinne wat op soek is na oornagverblyf.

Hierdie elegante gastekamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met lugversorging en 'n koninggrootte-bed. 'n Matras is op versoek vir 'n kind beskikbaar. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die en suite-badkamer. Skoon wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Verder is daar 'n stoep met 'n uitsig oor koringlande en pragtige sonsondergange. La Ford lok avonturiers met rustige wandelpaadjies wat deur welige velde en skilderagtige pekanneutboorde vleg. Gaste kan ook in die plaasdam duik of roei.

Daar is gratis WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek. 'n Rugsteunkragopwekker sal die lugversorging tydens kragonderbrekings aanhou.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir La Ford
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chelhette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maande

Ligging

  • Langford, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink La Ford het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langford, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0955b511a01feea3d3d80f01e23f63510bad3ceeceeaf6c54387aa9e770db80b7d14801a0101fef5436bebed7264e74e9728?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 Langford Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -29.587699317621 24.152728601849
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem