Kei Sands 8
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neptune-rylaan 653, Keimond, 5260, Oos-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kei Sands 8 is 'n selfsorgwoonstel in 'n vakansie-oord by die strand in Keimond. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, asook eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea spog met 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste het toegang tot 'n knus, sonverligte balkon met sitplek, wat 'n perfekte plek is om te ontspan en die pragtige see-uitsigte te geniet. Die oord het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.7/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 14
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Neptune-rylaan 653, Keimond, 5260, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neptune-rylaan 653, Keimond, 5260, Oos-Kaap