Kaia
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 250 - Buffelsfontein 31, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kaia bied rustieke en ekovriendelike verblyf op 'n plaas. Kaia is deel van die Sandpiper Guest Cottages-portefeulje en dit is in die vreedsame, pragtige en rustieke kusdorpie Boggomsbaai in die Fransmanshoek Bewarea geleë. Boggomsbaai is omtrent halfpad tussen Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap en Kaapstad in die Wes-Kaap.
Kaia bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n kaggel, 'n stoel en 'n sitarea. Die kothuis het 'n kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, eetgerei en breekware en 'n kamp-yskas. Die kothuis het 'n stort en 'n toilet. Daar is nog yskasplek by die Sandpiper Sentrum.
Gaste het toegang tot die geriewe by die Sandpiper Sport and Leisure Centre. Die vermaaksentrum bied ook tennisbane, 'n muurbalbaan en 'n sauna wat gelisensieer is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Fred Orban / Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 24
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Deel 250 - Buffelsfontein 31, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Kaia het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 250 - Buffelsfontein 31, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap