Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jongensfontein Room @ Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daytona-weg 40, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jongensfontein Room @ Sea is 'n privaat gastekamer met 'n privaat ingang en parkeerplek op die eienaar se perseel in Jongensfontein. Dit is die ideale opsie vir oornagverblyf of 'n romantiese wegbreek aangesien die binnehof 'n pragtige see-uitsig bied.

Die oopplan-kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kamer het 'n koffiestasie met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-koffiemasjien. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n privaat binnehof met sitplek en braaigeriewe. Dit is die perfekte plekkie om 'n oggendkoffie te geniet terwyl jy die uitsig bewonder.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir Jongensfontein Room @ Sea
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Daytona-weg 40, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jongensfontein Room @ Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daytona-weg 40, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f2745de74ca9fbed282d0e69eb76cd82ba14c67343a05f636d06d8f5ecd63a156cd4b151619b9aa09fe968e5e0fc6641eef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 40 Daytona Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.423666429523 21.345868594126
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem