Jeanley
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jeannette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Nikki L - Apr 2024
Algehele gradering
Value for money, budget stay.
Jp E - Feb 2024
Algehele gradering
Volkome tevrede 10/10.
Ej L - Feb 2024
Algehele gradering
Sal aanbeveel.
Jeanley se terugvoer
Goeie dag. Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Jp E - Jan 2024
Algehele gradering
Volkome tevrede - waarde vir geld.
Jeanley se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie, Jp Eksteen.
Rosinah M - Aug 2023
Algehele gradering
Great host.
Jeanley se terugvoer
It was our pleasure to have you as our guest
Barend V - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was goed.
Jeanley se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer. Ons verwelkom jou graag terug.
Marcel H - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik en vriendelik.
Jeanley se terugvoer
Baie dankie vir jou gawe terugvoer. Was n plesier.
Lizette M - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Jeanley se terugvoer
Baie dankie vir vriendelike terugvoering. Ons verwelkom julle graag terug.
Henry O - Mei 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Jeanley se terugvoer
Baie dankie vir gawe terugvoering.
Rosinah M - Mei 2023
Algehele gradering
Welcoming environment.
Jeanley se terugvoer
Thank you so much for the positive rating.
Nikita K - Apr 2023
Algehele gradering
Net oornag gebly.
Jeanley se terugvoer
Baie dankie vir resensie
Jurie V - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker en rustig gekuier.
Jeanley se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoer.
Marietta S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Jeanley se terugvoer
Baie dankie vir vriendelike terugvoer.
Daniel H - Apr 2023
Algehele gradering
Shower wastes a lot on the floor.
Jeanley se terugvoer
Thanks for your feedback.
The courtyard area is available for smoking.
Carlien B - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelik en netjiese plekkie.
Jeanley se terugvoer
Baie dankie vir gawe terugvoering. Ons verwelkom julle graag terug.
Piet En Lenie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Uit hulle pad gegaan om te help.
Jeanley se terugvoer
Baie dankie vir gawe boodskap.
Evelyn K - Feb 2023
Algehele gradering
Great.
Jeanley se terugvoer
Thank you for kind words .
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Anna D - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker en aangename, vriendelike mense.
Jeanley se terugvoer
Baie dankie vir gawe terugvoering. Ons verwelkom julle graag terug.
Jan S - Jan 2023
Algehele gradering
Jeannette is baie behulpsaam en vriendelik.
Jeanley se terugvoer
Baie dankie. Ons verwelkom jou graag terug.
Jeannette D - Des 2022
Algehele gradering
Ontspanne atmosfeer.
Jeanley se terugvoer
Baie dankie vir jou gawe terugvoering. Ons verwelkom julle graag terug.
Colleen P - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Jeanley se terugvoer
Baie dankie vir vrienlike boodskap.
Dit was n plesier om julle as gaste te he.
Yolandi S - Nov 2022
Algehele gradering
Very friendly and accommodating host.
Lees meerJeanley se terugvoer
Thank you for feedback.
An extra table could have been provided if requested.
Schalk J - Nov 2022
Algehele gradering
Net oorgeslaap. Ruim badkamer met 'n stort en bad was n bonus.
Jeanley se terugvoer
Baie dankie. Ons verwelkom jou graag terug.
Adriaan S - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker netjies en skoon en veilig.
Jeanley se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons verwelkom julle graag terug. Jeanley
Pieter C - Okt 2022
Algehele gradering
It was an awesome experience, the host is very accommodating.
Jeanley se terugvoer
Good day, thank you so much for the positive feedback.
Sabelo G - Okt 2022
Algehele gradering
My Stay was nice at Jeanley very close to where I was working I would come back again.
Jeanley se terugvoer
Thank you for your valuable feedback.Hope to see you back soon.
Jeanley
Siani B - Okt 2022
Algehele gradering
Enjoyable.
Jeanley se terugvoer
Thank you for kind words. Hope to see you again
Regards
Jeannette
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Springbokstraat 215, Wierdapark, Centurion, 0149, Gauteng