Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Induku Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rinkhals-laan 2070, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Induku Lodge is 'n lieflike grasdakhuis in Marlothpatrk, Mpumalanga. Die selfsorghuis bied slaapplek aan 5 gaste wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.

Die oopplan-slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n aparte gastetoilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n gemaklike bank en 'n TV.

Die kuierarea op die boonste verdieping het 'n koninggrootte-bed met 'n muskietnet, gemaklike banke, 'n etenstafel en 'n braai-area. Hier kan gaste ontspan en die uitsig geniet.

Die lodge is ideaal vir paartjies of gesinne wat tyd saam wil spandeer en die wild wat deur die tuin beweeg te bekyk. Benewens die voëllewe, loop spesies soos vlakvarke, sebras, koedoes, bosbokke, rooibokke, meerkatte, likkewane, wildebeeste, nagapies, ape en kameelperde in die omgewing rond. Gaste kan die leeus vanaf die dek in die nag hoor brul, terwyl die leeus van die Kruger deurkom en die inwonende leeus van Lionspruit uitdaag.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Ligging

  • Rinkhals-laan 2070, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rinkhals-laan 2070, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3360fa2b7757cb7ad7def1e10538a5f265f4131a3153f15286b466d13d2034e79bf2ccaa179c30a44ad050687fb500e22318?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 5 mense 2070 Rinkhals Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.3490546 31.7772208
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem